As mens die ontwerp die eerste keer sien, dink mens ou Defender – maar dit is glad nie die geval nie.
Alles vir Maandag 11 Oktober 2021
11 wesies onder dié blinde uil se vlerk
Die uil was onafskeidbaar van die 11 gevlekte arenduiltjies wat op haar voorstoep beland het.
Onafhanklike paneel moet liefs polisiehoof aanwys
“Daar was nie ʼn enkele nasionale polisiekommissaris die afgelope 20 jaar wat nie bewerings van korrupsie of politieke inmenging teen hulle gehad het nie.”
LUR van Mpumalanga vas oor moord, poging tot moord
Die man het hom, vergesel van sy prokureur, aan die polisie oorgegee.
‘Verklaar Afrikaans tot inheemse taal’ – DA
Die DA gaan Dinsdag buite dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, se kantoor in Tshwane betoog.
Britse polisie beëindig hersiening van ondersoek na Prins Andrew
Virginia Giuffre beweer prins Andrew (61) het haar seksueel aangerand toe sy 17 jaar oud was.
Monfils wag volgende op Anderson
Die 35-jarige Fransman kom soms met verstommende houe vorendag en dit lyk met tye asof hy ’n rubberballetjie is wat op die baan rondbons.
Twee verdrink, een vermis ná huisboot brand
Die passasiers en bemanning moes glo noodgedwonge oorboord spring toe die huisboot in vlamme opgegaan het.
‘Entoesiastiese skattejagter’ met graaf doodgeslaan
Ryan Maggs, ’n Oos-Kaapse skattejagter en metaalspeurder, is helder oordag aangeval.
‘Skeidsregtersbeslissing ’n verleentheid,’ sê Walliese speler
Intussen glimlag organiseerders breed oor die gewildheid van die Verenigde Rugbykampioenskap – data wys dat meer as ’n miljoen kykers die aksie in die tweede ronde gevolg het.
Boek: ‘Wie skrik vir Wortel Wolf?’ – Leon-Ben Lamprecht
Die bekende sprokies ‘Die drie varkies’, ‘Rooikappie’ en ‘Die seun wat Wolf! geskree het’, word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer.
Sydney vier fees na 106 dae van inperking
Van ʼn haarsny tot ʼn paar biere saam met vriende. Inwoners van Sydney vier hulle vryheid na weke lange inperking.
Slapende leeus net waar jy kyk
Die trop is verdoof en die leeus is blitsig weer teruggeneem na die wildtuin.
Woord: perikoop
Ken jy die woord “perikoop”?
Resep: Sagte gemmerkoekies
ʼn Blik vol gemmerkoekies is altyd ʼn wenner. Ruik jy al daardie kenmerkende reuk uit jou ouma se kombuis?
Het ons die wapenrusting om die Covid-hidra te onthoof?
Die veerkragtigheid van ons kinderdae is nie verlore nie. Ook nie ons aanpasbaarheid nie. Vind dit. Voed dit. Gebruik dit. Word ʼn handelaar in hoop.
Vrou moet R500 losprys vir hond betaal
Lisette Lombard se Jack Russel was een oomblik nog agter haar en die volgende oomblik skoonveld.
Kunstenaars kan ʼn verskil in hul gemeenskap maak
“Ons wil hulle nou die geleentheid bied om iets te doen om nie net skeppend te wees en hulself te inspireer nie, maar om ook vir ander die geleentheid te gee om die kunste te beleef.”
Vlieërplankryer help drenkelinge uit water red
Die boot se enjin het vermoedelik gebreek en daarna met die vier bemanningslede omgeslaan.
‘Geen werk’ as Nieu-Seelandse gesondheidswerkers, onderwysers nie inent
Hoërskole sal voorts ook ʼn register van skoliere se inentingstatus moet byhou.