“Die Heilige Stoel geniet dieselfde immuniteit wat aan soewereine state toegeken word.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Oktober 2021
Skool se gesteelde rekenaars teruggevind
Vier verdagtes is intussen Dinsdagoggend in hegtenis geneem.
Verwarde motoris bars deur skoolheining
Die man het verward voorgekom en kan nie onthou wat voor die ongeluk gebeur het nie.
SAL-werkers staak drie weke ná vlugte hervat
Die lugdiens het ʼn jaar lank nie gevlieg nie en vlugte is eers einde September hervat.
RTMC sal busongeluk ondersoek
Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het intussen ʼn span na die toneel ontplooi en sal die oorsaak van die ongeluk ondersoek.
ToekomsVenster: Lewe as nuwe mense
As iemand in Christus is, is hy ʼn nuwe mens.
Pienkveldtog ten bate van borskanker
Mense word aangemoedig om hierdie veldtog, wat tot einde Oktober duur, te ondersteun deur vars sampioene in pienk mandjies by Pick n Pay-winkels te koop.
Premier, LUR moet verslae aan integriteitskommissie voorlê
Dit volg nadat ʼn verdoemende verslag deur die Openbare Beskermer vrygestel is wat die premier en LUR van dié provinsie by die misbruik van fondse vir Winnie Madikizela-Mandela se begrafnis betrek.
Sekerheidswag in Durban doodgeskiet
Nog twee mense is beseer toe vier gewapende rowers op werknemers by ʼn sakeonderneming losgebrand het.
Reusebrande in Noord-Kaap woed plek-plek steeds
Boere spook sedert Saterdag om die brand in bedwang te bring.
SA het planne vir eie soort entstof
Indien alles goed verloop, sal die entstof op tuisbodem vervaardig word en meer geskik vir armer lande met ’n warmer klimaat wees.
Boekresensie: Kom ons loop weg
Erika skryf van die uitdagings wat daar op haar en haar man, Tom, gewag het nadat hy in 2001 toe hulle 27 jaar getroud was met parkinsonsiekte gediagnoseer is.
DA betoog vir Afrikaans
Die DA eis onder meer dat Afrikaans as inheemse taal in alle openbare universiteite se taalbeleide erken word.
Frustrasie omdat moordsaak amper dekade sloer
Die verhoor van Andrea Venter se vermeende moordenaar is vir ʼn tweede keer in drie maande uitgestel.
Motor koop: Oorweeg dié sakpas rygoed
Suid-Afrikaners het ’n hele aantal opsies wanneer dit kom by bekostigbare motors of wat goeie waarde vir geld bied.
Verstaan ons die prys van onteiening sonder vergoeding?
Inwoners van die land moet weet dit is nie net ’n landbouprobleem nie; dit is ’n Suid-Afrika-probleem.
As ons gaan stem, soek ons waarde
Weens die gebrek aan inligting oor prestasies en grootliks fier maar hol slagspreuke op plakkate, stem baie mense steeds vir partye waarmee hulle kultureel identifiseer.
Sepiegids: Wie uit Lennie se verlede daag op in ‘Arendsvlei’?
In ‘Suidooster’ vind Lee-Ann uit wat dit is wat vir Carlo onderkry en in ‘Getroud met rugby’ sukkel Amanda in die kantoor sonder Kristien.
Geliefde oud-apteker van Parys sterf
Coen de Jager, wat byna ʼn eeu oud was, was ook ʼn bekende en geliefde gesig in Parkrun-kringe en het tot ʼn paar jaar gelede nog ywerig deelgeneem.
Bizos nou eers volgende jaar verhoor
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het egter gesê Bizos se advokate sal ten tyde van die nuwe verhoordatum by die Life Esidimeni-saak betrokke wees.