Soos die bus gerol het, is mense uit die voertuig geslinger.
Alles vir Dinsdag 12 Oktober 2021
Dubbeldoor vir Riaan Benadé, Reën op Top-20
Irene-Louise van Wyk se “Tekkies brand” is steeds vuur en vlam in die no. 1-posisie.
Wêreld se oudste witrenoster is dood
“Oupa Toby” sal gebalsem en by ʼn museum in Italië uitgestal word.
Resep: Tandoori-hoenderslaai
Beïndruk jou gesin met dié maklike resep vir die lekkerste kerriehoenderslaai.
Twee vas ná rooftog by Centurion-winkelsentrum
Een van die verdagtes word ook met ʼn ander rooftog verbind.
Wêreldbank ondersteun steeds sosialisme
Een van die kommerwekkendste aspekte wat uit die verslag voortspruit is dat die bank klaarblyklik nie omgee dat Suid-Afrika se ekonomie verder deur die vernietigende sosialistiese ideologie van die ANC-regering vernietig word nie.
Tieners aangekla ná 14 kangaroes se gru-dood
Net een kangaroetjie het die aanval oorleef.
Ongeluk met politikus se motor eis lewe van ma
Die oorledene se man en twee kinders is steeds in ʼn kritieke toestand in die hospitaal.
Steeds g’n datum vir landwye Aarto-inwerkingstelling
Die tweede fase van die stelsel het op 1 Oktober begin en 67 munisipaliteite landwyd moet nou teen Desember aanlyn met Aarto gebring word.
SAUK-tegnikus vermoor
Die pa van drie het glo ʼn jong vrou teen ʼn aanvaller probeer beskerm toe hy geskiet is.
Drie ekonome raap gesogte prys op
Drie ekonome is Maandag aangewys as die wenners van die Nobelprys vir ekonomiese wetenskappe vir hul baanbrekerswerk om antwoorde op ingewikkelde vrae uit eenvoudige, alledaagse waarnemings te vind.
Grapjas-aktrise nog ’n baba ryker
Anastasopoulos het Maandag gesê die lang wag was egter elke oomblik die moeite werd.
Boek: ‘Kersfees in April’ – Christien Neser
Hoe op dees aarde gaan Mieke en Fen hulle geliefde plaasskool red van ʼn nuwe landingstrook wat reg bo-oor die skool beplan word?
Uitdrukking: So doof soos ʼn kwartel
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “so doof soos ‘n kwartel”.
Dié selfoonnetwerk kraai wéér koning
Telkom, Cell C en Rain het die laagste aflaaispoed gehad.
‘Beheerde brand’ langs Tuinroete ruk handuit
Nooddienswerkers moes Maandag bontstaan toe ’n gekontroleerde brand in die Skerpkoppies-omgewing buite beheer geraak het.
Man in hospitaal ná ongeluk in Krugerwildtuin
Die Nasionale Krugerwildtuin doen ʼn beroep op gaste om by die wildtuin se spoedgrens te hou.
Woef ruïneer romantiese jawoord-video
“Dis perfekte tydsberekening!” het een gebruiker in die kommentaar laat weet.
Ma vind seun se liggaam tussen rotse
Die negejarige seun het verlede Woensdag in die see by Diasstrand in Mosselbaai verdwyn.
Man bedrieg Amazon uit miljoene rande
ʼn Man van Noord-Carolina in die VSA het jare lank duur produkte aanlyn gekoop en dan goedkoper of gebreekte goedere teruggestuur.