Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die splinternuwe Porsche Macan en met die BMW X3.
Alles vir Woensdag 13 Oktober 2021
Sonstorm kan tegnologie ontwrig
Magnetometerlesings regoor die wêreld toon reeds matige ontwrigtings in die magnetiese veld.
Resep: Bobotie-muffins
Hier is nou vir jou ʼn absolute staatmaker om in die vrieskas gereed te hê. Die vleis vries uitstekend sonder die eiermengsel en binne ʼn paar minute kan jy boonop die heerlikste bobotie-muffins voorsit.
SA kan nie ‘n leerverlore generasie bekostig nie
Leerverlies vind plaas as ʼn leerder om een of ander rede ʼn onderrig-agterstand ondergaan.
Heupbesering kan Faf op die kantlyn hou
“Ons sal noodgedwonge vir die korrekte assessering moet wag, anders is dit net bangmaakstories,” het die Sale Sharks se Alex Sanderson gesê.
Maatskappy ondersoek oor herroep van appelsap
“Ons het billike rede om te glo dat Elgin Fruit Juice goedere verskaf het wat onveilig is of ʼn moontlike gevaar vir lede van die publiek inhou.”
Jong Stadsboere geniet veldskool terdeë
ʼn Groep jong seuns en meisies het vanjaar weer ʼn onvergeetlike week op Berchtesgaden Game Ranch and Lifestyle Farm spandeer tydens die Jong Stadsboer Veldskool
3 dood toe werker in poskantoor losbrand
Die skieter, ʼn werknemer van ʼn poskantoor in Tennessee in die VSA, het later sy wapen op homself gerig.
Polisiehoë eis omkoopgeld sodat saak ‘verdwyn’
Die staatsgetuie was reeds vrygespreek van moord, maar die destydse lid van die misdaadintelligensie-eenheid het beweer die klag is heringestel.
Tiener vermis ná see hom meesleur
Die seun het by ’n strand in St. Lucia in die see geswem toe hy in die moeilikheid beland het.
Video: Irma Venter gesels oor ‘Minder as niks’
“ʼn Geduldige moordenaar. ʼn Hardkoppige joernalis. ʼn Dodelike speletjie.”
Verstappen steeds gunsteling om titel te wen
Christian Horner waarsku egter teen Mercedes se nuutgevonde spoed.
Gemoedsrus vir al jou veevoertoerusting-behoeftes
Jones Masjiene is van Suid-Afrika se voorste vervaardigers van veevoertoerusting.
Gedig: Die rooivlerkspreeu
“O rooivlerkspreeu,
so somber-swart,
so noodverward,
ek hoor jou in die noordewind.”
‘Ondeurdagte’ bepalings vir private veiligheidsbedryf nou wet
Die wetgewing bepaal onder meer dat alle veiligheidsmaatskappye, vervaardigers, invoerders en verspreiders van veiligheidstoerusting minstens 51% in Suid-Afrikaners se besit moet wees.
Tuisonderwys: Pestalozzi Trust beskerm vryheid vir verskeidenheid
Die Pestalozzi Trust verstaan dat kinders van mekaar verskil, en dat onderwys liefs vir ʼn groot verskeidenheid benaderings en ʼn individuele aanslag voorsiening moet maak.
Onnie beboet wat seun ‘skop, wurg’
Annelise Boot is aan die aanranding van ʼn gr.6-leerder skuldig bevind. Sy gaan egter nou teen haar vonnis én skuldigbevinding appelleer.
‘Omstrede’ EFF-lid gekap ná studenteverkiesing
Jesse Griesel is as ’n “rasseverraaier” bestempel nadat sy haar beskikbaar gestel het as EFF-kandidaat in die UK se studenteraadverkiesing.
Foon met prent van ‘The Hulk’ red man se lewe
Dokters is stomgeslaan dat ʼn Brasiliaanse man skaars beseer is nadat rowers glo op hom geskiet het.
Dra kleurvolle kopdoeke, oorbelle ten bate van Kansa
ʼn Helder kopdoek, oorbelle en pienk materiaal is ʼn manier om vir mense met kanker te wys dat daar hoop is en dat die gemeenskap hulle saak op die hart dra, asook ten volle ondersteun.