Die man is helder oordag in Umgeni-park in Durban geskiet.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Oktober 2021
Halfeeu-vonnis vir man wat vroue roof, aanrand
Een van Sheldon Davids se slagoffers moes ná die aanval rekonstruktiewe chirurgie ondergaan.
‘Spanning bedaar’ ná geweld in PE
Taxibestuurders en sakelui het glo onderneem om ’n vreedsame oplossing te vind.
Klip deur venster van ambulans op N14 geslinger
Nooddienswerkers van ER24 het ’n pasiënt na ’n hospitaal vervoer toe die voorval plaasgevind het.
Gestremde tiener deur swaer verkrag
Die 33-jarige man het sy minderjarige skoonsussie in ʼn veld verkrag.
ToekomsVenster: In die spieël van sy Woord
Só groei ons in heiligmaking en geloof, en word ons toegerus en bekwaam vir die goeie dade waartoe God ons roep.
Video: Ina Bonnette gesels oor genade, oorwinning
‘Ina, ’n verhaal van genade en genesing’ is die merkwaardige verhaal van ʼn oorwinnaar, ʼn vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers.
Video: Talle pylsterte in getypoel vasgekeer
Die pylsterte het moontlik van roofdiere gevlug.
Pas op wanneer jy met entstofsertifikaat spog
Talle mense het die afgelope ruk hul kommer gelug omdat die QR-kode op die inentingsertifikaat deur iemand met redelike basiese kennis ontsyfer kan word.
46 dood toe gebou in Taiwan brand
Meer as 70 brandweerwaens is Donderdagoggend na die brandende gebou gestuur om die vlamme in bedwang te help bring.
Aansoeke volop, maar weinig plek in dié skole
Die departement van onderwys in Gauteng begin Vrydag met die plasing van gr. 1- en gr. 8-leerders.
Stryery oor huurgeld eindig in moord
Die huurder en verhuurder het in die slaapkamer baklei, waar die een glo die ander op die bed neergedruk en gewurg het.
Ooginstituut skenk 60 gratis katarakoperasies
“Om te sien hoe mense glimlag wanneer ons die wondbedekking afhaal en hulle besef hulle kan weer sien, maak dit absoluut die moeite werd.”
Só lyk Protea-drag vir T20-Wêreldbeker
Volgens Krieket Suid-Afrika is die kleredrag deur die helder kleure van die Suid-Afrikaanse vlag en die unieke kuns van die Ndebele-kultuur geïnspireer.
Video: US-koor sing ‘Jerusalema’
“Jerusalema” se video het reeds byna 85 000 kykbeurte op YouTube gekry, terwyl “Never enough” net meer as 40 000 keer gekyk is.
Musikante span saam om hartoperasies vir kinders te finansier
Wat het ʼn Rock-legende, ʼn West End-ster en ʼn singende hartchirurg buiten hulle liefde vir musiek gemeen?
Luister in 3 minute: Acsa plaas druk op vliegkaartjies se pryse
Gerhard van Onselen van Sakeliga bespreek Acsa se skerp verhoging in sy gebruikstariewe. Van Onselen kyk ook na die hoër repokoerse wat in die vooruitsig is en Johannesburg se City Power wat ʼn private kragaankoopooreenkoms aangegaan het.
Polisieduiker veg om lewe ná aanval by dam
ʼn Koeël vanaf ʼn vermeende stroper se geweer het AO Jannie van der Westhuizen in die kaak getref terwyl hy na ʼn vermiste man gesoek het.
Resep: Pampoen-en-feta-trekbrood
Dié tuisgebakte brood sal ewe goed werk vir ʼn laatmiddag peuselhappie en ʼn voorgereg of bykos.
Boek: ‘Na die wette van Afskeid en Herfs’ – Daniel Hugo
Die Vlaamse digter Eddy van Vliet is een van die kragtigste stemme in die Nederlandse digkuns van ná die Tweede Wêreldoorlog. Sy gedigte is deur Daniel Hugo vertaal.