ʼn Ooggetuie het gesê sy het ʼn rumoer gehoor en daarna gesien hoe ʼn vrou skielik skuiling soek terwyl ʼn man in die hoek met pyle in ʼn koker oor sy skouer en ʼn boog in sy hand staan.
Alles vir Donderdag 14 Oktober 2021
Parel Vallei kraai koning in tienertoneelkompetisie
Meer as 1 500 passievolle tieners van regoor Suid-Afrika het vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.
Video: Geweld in PE ná taxi en motor bots
Taxibestuurders en sake-eienaars het slaags geraak en taxi’s en motors aan die brand gesteek.
Nog twee vas ná rooftog by Centurion-winkelsentrum
Die polisie is op soek na nog twee verdagtes.
Kyk: Poskantoor vies oor ou hoendervideo
Dié video van werkers wat dooie hoenders se vere in ʼn poskamer uitpluk, is reeds in 2018 opgeneem.
Beurtkrag ‘vir eers’ opgeskort
Eskom het die laaste ses dae gebruik om noodsaaklike instandhouding- en herstelwerk te doen, maar waarsku die moontlikheid van verdere beurtkrag wink steeds.
Krieketdrama in Sharjah
As dit nie vir Rahul Tripathi se ses van Ravichandran Ashwin se boulwerk was nie, sou die Delhi Capitals waarskynlik met die grootste herlewing sedert ABBA vorendag gekom het.
Ses beboet wat vee onwettig vervoer
Dit is die eerste keer dat oortreders wie se dokumente nie korrek is nie, formeel in die Vrystaat aangekla en in ʼn hof gevonnis is.
Departement gaan hof se besluit oor toerisme-rasfonds beveg
AfriForum en Solidariteit het Woensdag aangekondig dat hy bankvas agter die appèlhof se besluit staan en dit in die Konstitusionele Hof sal verdedig.
Minister beloof vir soveelste keer uitsluitsel oor e-tol
Mbalula beloof al sedert 2019 om ʼn oplossing vir die e-tolkwessie te vind.
Werker beland onder vragmotor
Die vragmotor se remme het na bewering ingegee en die voertuig het teruggerol.
Covid-19-statistieke: Net minder as 1 000 nuwe gevalle
Nog 942 nuwe Covid-19-gevalle is in Suid-Afrika bevestig.
Gedagte vir die dag: Menslikheid en sondigheid
Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde. Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het. (Psalm 145:8-9)