Die positiwiteitskoers en getal mense wat daagliks positief vir Covid-19 toets, het Saterdag verder gedaal.
Alles vir Sondag 17 Oktober 2021
Vrou kry ‘tweede’ hartaanval in wildtuin
Die vrou is net 36 jaar oud en het skaars meer as ʼn maand gelede vir die eerste keer ʼn hartaanval gehad.
‘Niks gaan haar terugbring’, sê ma ná uitspraak
Die vermoorde Lizel Visagie se ma sê dit bring geen berusting dat haar dogter se moordenaar nou skuldig bevind is nie.
Gedagte vir die dag: Christus, die beeld
Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is. (Kolossense 1:15-16)