Partye met verhoorryp sake in die Pretoriase hooggeregshof, oor ʼn kommersiële aangeleentheid, word genooi om hul geskille na ʼn geskikte arbiter op Sakeliga se arbiterlys te verwys.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Oktober 2021
Video: ’n Alternatief tot die sinkende skip van geregtigheid
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Maandag ’n konferensie oor die verval van die strafregstelsel by die AfriForum Teater gehou.
Paia-aansoek oor NGV gebring
“Ons het geen inligting met betrekking tot wat hierdie implementering van die NGV beteken nie. Wat beteken dit vir lede van mediese fondse? Wat beteken dit vir gesondheidswerkers?”
Splinternuwe polisiestasie staan al sedert 2015 leeg
“Die plafon is besig om te verbrokkel. Daar is geen water of elektrisiteit nie. Die aanhoudingselle is nou vol spinnerakke, eerder as misdadigers.”
Man sak ineen, sterf net voor inenting
ʼn 51-jarige man wat Maandag sy tweede dosis Covid-19-entstof sou ontvang, het buite die lokaal inmekaargesak en gesterf.
ToekomsVenster: Om te verander
Waaroor het jy klaar gedink. Is jy seker?
Boulers sal wedstryde vir Proteas wen
’n Kolwer soos Faf du Plessis sou ongetwyfeld van groot waarde in die Verenigde Arabiese Emirate gewees het.
4 ‘stropers’ in Krugerwildtuin vasgetrek
’n Swart renoster is nietemin gestroop en sy horings is die afgelope naweek in ’n rugsak gevind.
Herstelwerk by Transnet-terminaal kan maande duur
Untu is uiters bekommerd oor die aantal “buitengewone terugslae” wat Transnet gehad het sedert die aankondiging dat die Transnet National Ports Authority (TNPA) ʼn onafhanklike filiaal van Transnet word.
Gesiene oud-genl. van VSA sterf weens Covid-19
Colin Powell het vier presidente gedien en buite die politieke magspel ʼn goeie reputasie as ʼn eerbare man opgebou.
Hond eersdaags geopereer ná sy rowers afweer
Kei sterk intussen goed tuis aan, nadat sy verlede week uit die kliniek ontslaan is.
Luister: Jakkie Louw se kleurryke liedjie oor Afrika wen duisende harte
“Ons word beskou as een van die vriendelikste nasies in die wêreld en ek dink ons moet onsself net soms daaraan herinner.”
Angs, PTSV en verslawing kan gehelp word
Of ons nou daarvan bewus is of nie, traumatiese ervarings kan ʼn mens se alledaagse lewe, gedrag en besluite beïnvloed. Sielkundiges benadruk dat ʼn mens nie die gevolge van trauma moet onderskat nie.
4 op ’n ry vir Campher!
Ierland se jong Suid-Afrikaans gebore bouler het vier paaltjies van vier aflewerings in die T20-Wêreldbeker geneem.
Tref presisielandbou die teiken?
Die verwerking van satellietdata in nuttige inligting om besluite op plaasvlak te kan neem, bly vir baie boere ingewikkeld en geheimsinnig.
Pietie Beyers maak buiging in ‘GMR’ as ‘metro-boer’
Hoewel Nico ʼn boer is, is hy redelik vertroud met wat alles in die stad aangaan en allermins wat ʼn mens sou verwag.
Geliefde dominee Dinsdag gegroet
Die polisie wil nie in dié stadium veel bekend maak oor die ondersoek na die moord op ds. Liezel de Jager nie.
Hugo Lambrechts Concertofees word 24
Twee jong fagotspelers, Keagan Coetzee en Liam Slabbert, sal by dié galakonsert optree, asook Caroline Cress wat ʼn kitaarstuk gaan voordra.
Verbruikersake: Ombudsman waarsku oor aanlyn klerewinkel
Ina Opperman het gaan kyk watter regte verbruikers het en na die onlangse waarskuwing van die ombudsman vir verbruikersgoedere en -dienste teen nog ʼn aanlyn winkel.
Sahpra sê nee vir Russe se Sputnik-entstof
Twee entstofproewe het gewys die gebruik van dié soort entstof hou verband met verhoogde MIV-vatbaarheid onder mans.