Keuwel jy graag? Of ken jy iemand wat bekend is daarvoor om te keuwel? Taaltoffie ondersoek dié woord.
Alles vir Maandag 18 Oktober 2021
Resep: Propvol aartappeljassies
As jy na iets maklik soek om vir die gesin op te dis, is dié aartappeljassies net die regte ding. Dit is eenvoudig om te maak en smaak heerlik.
Proteas maak litte teen Afghanistan los
Kom ons wees eerlik met mekaar: ’n Mens is nog effens onseker hoe die Proteas se beste elftal lyk.
‘Bid vir ons’ – ontvoerde Amerikaanse sendelinge
“Bid, bid, bid. Ons weet nie waarheen hulle ons neem nie,” het die ontvoerde sendelinge Saterdag gevra.
Voormalige Mej. SA heet nou mevrou
Dit was ʼn intieme geleentheid met slegs sowat 80 gaste wat teenwoordig was. Die gaste is vermaak deur The Kiffness en The Stinging Rogers Band.
Boek: Die bullebakke se ruimteavonture
Die wêreld gaan eindig, maar gelukkig is die Bullebakke hier om dit te keer!
Sepiegids: Nuweling wil Danny afrokkel in ‘Binnelanders’
In ‘Getroud met rugby’ raak die kompetisie tussen Lienkie en Nesie lelik, en in ‘Arendsvlei’ erken Thys aan Beatrice dat daar krake in sy huwelik is ná die ongeluk.
Een dood, sewe beseer in skietery by universiteit
Dit is die tweede skietvoorval by dieselfde Amerikaanse universiteit in minder as ʼn week.
Tienjarige sterf in botsing met trok
Die insittendes van die trok het glo ná die ongeluk van die toneel gevlug.
Covid-19-statistieke: Nuwe gevalle daal drasties
Minder as 2% van mense wat Sondag vir Covid-19 getoets het, het positief getoets.
DA, studente sleep US hof toe oor taal
“Ons wil hê die hof moet beveel dat die US sal afsien van die huidige praktyk om weg te doen met Afrikaans en sy eie reëls volg.”
Gedagte vir die dag: Christus, God en mens
Ek en die Vader is een. (Johannes 10:30)