Die dogter, wat destyds weens die verkragtings swanger geraak het, het alle bande met haar familie verbreek en haar identiteit verander.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Oktober 2021
VSA gereed om kinders teen Covid-19 in te ent
Reguleerders sal binnekort sê of Amerikaanse kinders tussen die ouderdomme van vyf en 11 jaar teen Covid-19 ingeënt mag word.
Facebook wil dalk naam verander
Die sosialemediareus wil glo voortaan vir meer bekend staan as bloot ’n sosialemediaplatform.
Crème brûlée, croque monsieur vir Melanie du Bois
Martelize Brink gesels met die sepiester Melanie du Bois oor haar Franse herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak crème brûlée en croque monsieur.
Nóg vrugtesap herroep
Sir Fruit se besluit volg kort op die hakke van dié van Appletiser, LiquiFruit en Woolworths.
Zuma gaan strafregtelike klag teen Downer indien
Die oudpresident beskuldig die advokaat daarvan dat hy beëdigde verklarings met inligting oor sy gesondheid uitgelek het.
ToekomsVenster: Jou geloofslewe is soos ’n wedloop
Die wedloop strek voor ons uit. Kom ons hardloop dit sonder om terug te deins. Ons raak ontslae van die goed wat ons kan pootjie.
Regstappe oor onderskrifte op TV
Hoewel gebaretaaltolke gebruik word, verstaan die meeste mense met gehoorverlies nie gebaretaal nie.
Polisiemanne dood ná aanval in woonstelblok
Dit is nie die eerste keer dat ʼn wetstoepassingsbeampte by dié woonstelblok doodgemaak is nie.
Soektog na sakeman se kinders geloods
Sewe mans, almal in wit oorpakke geklee, het glo uit die voertuie geklim en skote op die kinders se voertuig afgevuur.
Video: Leeskultuur kan akademiese verliese help oorbrug
n Sterk leeskultuur leerders help om hul akademiese verliese en uitdagings te oorkom.
#JongStemme: Elke vryheid, voorreg gaan met verantwoordelikheid gepaard
Dra dapper aan jou kruis, neem persoonlike verantwoordelikheid, vind betekenis en bevrediging in die dinge waarmee jy jou in jou gemeenskap besighou, en beskerm sodoende dit wat die lewe vir jou die moeite werd maak, skryf Mihan van Zyl, ‘n tweedejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch.
Honde val koerantafleweraar aan
Lede van die publiek moes die honde van die vrou aftrek.
Jong pianiste ding mee in Atterbury-kompetisie
“Uitsonderlike talent moet gekoester en ontwikkel word en geleenthede moet geskep word om hierdie talent optimaal te laat groei.”
Dié BAIC klim die berg
BAIC het reeds in 2015 in SA wortel geskiet en sy B40 Plus, ʼn bonkige 4×4 wat, op die oog af, selfs die Jeep Wrangler sal laat les opsê, is pas bekend gestel.
Bye sak op kompleks in Centurion toe
Verskeie mense is met ernstige bysteke in die hospitaal opgeneem.
Resep: Lamskenkels (bruin of in tamatie)
Jy hoef nie ʼn sjef te wees om dié lamskenkelresep te bemeester nie.
‘Ons is nie kwaad nie, kom huis toe’, pleit ma by vermiste tiener
Martin Stander (16) het Dinsdagoggend verdwyn nadat sy ouers hom oor sy swak skoolrapport aangespreek het.
Verpligte inenting by UK kry voorlopig groen lig
Die universiteit sê die meeste studente en personeel steun dié besluit, maar Solidariteit Jeug het regsadvies hieroor ingewin.
Nuuskommentaar: Is DA gespanne oor komende verkiesing?
Iewers langs die pad het die DA egter in hul verkiesingsveldtog groter klem begin plaas op ʼn ou politieke truuk – dat ʼn stem vir enige ander party nie net ʼn vermorsing is nie, maar ook die ANC versterk deurdat dit die opposisiestem “verdeel”.