Dit was die eerste keer dat die oudpresident in die openbaar verskyn het nadat hy verlede maand op mediese parool vrygelaat is.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Oktober 2021
Miljoene geëis vir vrylating van ontvoerde sendelinge
ʼn Bron in Haiti se veiligheidsmagte sê dat al 17 gyselaars in dié stadium veilig is.
Varknier suksesvol op mens oorgeplant
Die varknier het ná die oorplanting gifstowwe suksesvol uitgeskei en urine geproduseer.
Vrou vas wat man glo laat vermoor
Die vermeende sluipmoordenaar is steeds soek.
Renosterstropers 35 jaar tronk toe
Die mans is destyds met renosterhorings ter waarde van R1,5 miljoen in hul besit betrap.
ToekomsVenster: ’n Lewe van vryheid, vreugde en vrede
Hy nooi ons uit tot ʼn lewe van vryheid, vreugde en vrede, ongeag hoe moeilik dinge somtyds kan wees.
Gr. 11’s en 12’s, hier is ’n eksklusiewe bosveldkamp net vir julle
Berchtesgaden Game Ranch and Lifestyle Farm bied twee afsonderlike, unieke kampe gedurende die komende Desembervakansie vir gr. 11- en 12-leerders aan.
Aneurisme eis ‘kaalvoetkind’ van Centurion
“Sy was ons prinses, ons mooiste poppie. Almal wou ʼn stukkie van haar hê.”
Podlitiek: Goeie munisipaliteite skaars, en ANC-gyselaars
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor koalisiemunisipaliteite, die krisis by die Breitburg-grenspos, die gyselaarsdrama wat hom by die St. George-hotel afgespeel het en universiteite wat inenting verpligtend wil maak.
Landbank se omkeerplan werp vrugte af
Die bank is gereed om bestaande kliënte met bedryfskapitaal en produksielenings in die plantseisoen te help.
Video: Olifantkoei vertrap krokodil om kalf te beskerm
In een stadium probeer die olifant selfs om die krokodil aan die stert rond te swaai.
Foto’s: Eerste CT-skandering op SA renoster
Danksy baanbreker tegnologie kon dié witrenosterbul met ʼn tandabses gediagnoseer word en behandeling daarvoor ontvang.
Blitsige BMW, sedan of koepee?
Albei voertuie het identiese dryfstelsels en word aangedryf deur ʼn turboaangejaagde 3.0 inlyn-sessilinder wat 375 kW en 650 Nm bied.
Stillknocks en Kie. by gevegskuns-ekspo
Dricus du Plessis maak gereed vir sy komende geveg teen André Muniz by UFC269 in Desember, maar hy gaan eers hierdie Saterdag saam met ander sterre ’n seminaar in Pretoria aanbied.
Gesiene navorser oor Anglo-Boereoorlog sterf
Elria Wessels se kollegas sê haar dood laat ’n enorme leemte in die geskiedenisgemeenskap.
Grootkop in visskandaal skuldig bevind
Die Weskus-sakeman het visvangste van bykans R7,5 miljoen onderverklaar of glad nie verklaar nie.
‘Squid Game’ se gewildheid lei tot reistoename na Suid-Korea
Sedert die reeks op 17 September in Suid-Afrika sy debuut gemaak het, het soektogte vir vlugte na Suid-Korea met sowat 40% toegeneem.
Roofdiere hervestig ná tieraanval by roofdierpark
Die ondersoek na die dood van David Solomon, ʼn werker by die park wat deur ʼn tier aangeval is, is in Augustus afgehandel.
Kom die volgende vlugtelinggolf aangerol?
Die vlugteling- of eerder migrantegolf wat oor Europa begin spoel het, het in 2015 ʼn aanvang geneem. Nou is daar stilletjies ’n herhaling van 2015 aan die gang, of so wil dit voorkom.
Hof hou Glencoe-boer agter tralies
Garth Simpson gaan appelleer nadat hy borgtog geweier is.