Die resep is eenvoudig: Jy koop jou plekkie op die rit en dan volg jy vir vier dae vir Jos Matthysen van Ducati in Suid-Afrika.
Alles vir Donderdag 21 Oktober 2021
NVG moet regter vervolg, óf …
Die privaatvervolgingseenheid verteenwoordig ’n vroueadvokaat wat glo seksueel deur die waarnemende regter aangerand is.
Twee dood toe fiets, motorfiets bots
Twee mans is in ’n kritieke toestand op die middelman aangetref terwyl ’n man naby sy motorfiets in die vinnige baan gesit het.
Inenting ’n vereiste om in Melbourne af te slaan
“Ek het nie ’n spesifieke boodskap vir Novak Djokovic nie. Ek het ’n boodskap vir almal wat graag Australië wil besoek: Jy moet ten volle ingeënt wees.”
Tafelberg wen gesogte toerismetoekenning
“Hierdie toekenning kon nie op ʼn beter tyd aangekondig word nie.”
Skoolskieter ‘jammer’ ná hy 17 moor
Die 23-jarige man van Florida, Amerika, het op die dag van die skietery in ʼn Uber by die skool aangekom en leerders en personeel voor die voet doodgeskiet.
‘Doyen’ van joernalistiek Arrie de Beer sterf
Talle huldeblyke stroom in ná die dood van die gerespekteerde oudredakteur en akademikus.
Welkom hier, julle
Die vier Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap lek waarskynlik hul lippe af om hul Europese teenstanders in Pretoria, Johannesburg, Durban en Kaapstad aan te vat.
Beloning uitgeloof ná 4-jarige verdwyn
Cleo Smith (4) was saam met haar ouers by ’n kampterrein in Wes-Australië toe sy in die nag uit hul tent verdwyn het.
Man op plaas buite Tulbagh geskiet
Die man was alleen tuis toe hy vyf verdagtes op sy eiendom opgemerk het.
Vaaldam aansienlik voller as verlede jaar
Die meeste damme in die stelsel is voller as verlede jaar, ondanks ʼn afname in die watervlakke die afgelope week.
Taalgebruik: uitmis
Afrikaanssprekers gebruik soms (verkeerdelik) die woord “uitmis” wanneer hulle die Engelse idiomatiese uitdrukking “miss out” in gedagte het. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Ouers van ontvoerde kinders ‘bly hoopvol’
Die seuns se selfone is intussen in die Flora Park-woonbuurt gevind.
Bitcoin bereik rekordhoogte
Daar is nou sprake daarvan dat bitcoin in die komende maande tot $100 000 (sowat R1,4 miljoen) kan verhandel.
Joernaliste by skool in Kaapstad beroof
“Ek het die vreesaanjaendste dag by die werk oorleef. Dit het als so vinnig gebeur.”
Maak gerus ’n video van dié Rassie-beurt
Rassie van der Dussen se honderdtal teen Pakistan het gesorg dat die Protea-bestuur breed glimlag – die kolwers kan dus ook wedstryde vir die span wen.
Kyk: Hommeltuig? Nee, dis ’n lugtaxi
Dink hommeltuig op steroïede. ’n Minilugtaxi wat jou bo die stadsverkeer van punt A na punt B neem. Vergesog? Allermins!
Trump begin nuwe sosialemediaplatform
“Ons leef in ʼn wêreld waar die Taliban ʼn groot teenwoordigheid op Twitter het, maar jou gunsteling- Amerikaanse president is stilgemaak. Dit is onaanvaarbaar.”
Video: Uitvalsyfer en uitdagings in die onderwys
Wat kan skoolgemeenskappe en hoofde doen om die hoë uitvalsyfer van leerders te hanteer?
Uitdaging op uitdaging vir ma en gestremde dogter
Wanneer ʼn mens jou kinders alleen moet grootmaak ná ʼn egskeiding of die dood van ʼn eggenoot, is jou lewe as ouer geweldig uitdagend – fisiek en emosioneel word jy op talle vlakke uitgedaag.