ʼn Rekordgetal van 488 ondernemings het by die ekspo uitgestal, wat dit waarskynlik die grootste ekspo vanjaar in die land maak.
Alles vir Saterdag 23 Oktober 2021
Baldwin ‘gebroke’ na dodelike ongeluk op stel
Die produksie van Rust, ʼn Western waarin Alec Baldwin die hoofrol vertolk, is intussen opgeskort.
Rilee Rossouw bult sy spiere
Rossouw, wat sy eendagdebuut in 2014 vir Suid-Afrika gemaak het, het in onguns verval nadat hy in Oktober 2016 in sy laaste eendagwedstryd gespeel het.
SA se Easton tem Majorka-baan
“Bryce wie?” sal ʼn groot meerderheid dalk vra ná die tweede onvoltooide ronde van dié toernooi wat deel is van die Europese reeks.
SA polisieman internasionaal vereer
“Ek het maar net my job gedoen en die toekenning het nou so aan die einde van my loopbaan in my skoot geval.”
Só lyk die jongste Covid-19-statistieke
Nog 517 nuwe gevalle landwyd is bevestig.
Toeskouers weer toegelaat by skole
Altesame 750 mense mag binnenshuise byeenkomste bywoon, terwyl soveel as 2 000 mense ʼn buitelugbyeenkoms mag bywoon.
Gedagte vir die dag: Verlore, verlos
Sê nou een van julle het honderd skape en een van hulle raak weg. Wat doen hy dan? Hy laat die nege en negentig in die veld staan en gaan agter die een aan wat weg is, totdat hy hom kry. (Lukas 15:4)