Thriston Lawrence (-7) het die beste ronde van die dag, 64 houe, gespeel om in die gesamentlike sesde plek te eindig.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Oktober 2021
Plaaslike verkiesing ‘onvoorspelbaar’ weens apatie, konflik
Al hoe minder mense daag die afgelope twee dekades by die stembus op en kenners voorspel dat stemgetalle vanjaar selfs verder sal daal.
Hoërskool DF Malan besluit op nuwe naam
Ongeveer ’n derde van stemgeregtigdes het aan die stemproses deelgeneem.
Video: Gewapende rooftog by Menlyn-winkelsentrum
Twee mense is na bewering geskiet.
Rugby: Reinach is gereed om Faf te vervang
Met Faf de Klerk wat beseer is, het Nienaber ʼn keuse tussen Cobus Reinach en Herschel Jantjies om op 6 November teen Wallis te speel.
MotoGP: Binder veg weer terug van agter af
By vandag se Emilia-Romagna-wedren in Italië het Brad Binder gekwalifiseer om in die 20ste plek weg te spring.
Polisiebeamptes by stasie aangeval, beroof
Die beamptes het ongedeerd van die voorval afgekom.
Video: Temapark op ou olieplatform ʼn ‘wêreld eerste’
Nuus van dié park volg net maande nadat Saoedi-Arabië aangekondig het dat hy die wêreld se vinnigste tuimeltrein elders in die land gaan bou.
Internasionale oorsig: Demokrate, Biden in die moeilikheid in VSA
Peilings in die VSA wys dat pres. Joe Biden en die Demokratiese Party toenemend steun verloor en dat ʼn moeilike middeltermynverkiesing volgende jaar in November vir die Demokrate kan voorlê.
Vroue se liggame in vlak grafte in PE gevind
Cynthia Williams is na bewering deur haar verloofde vermoor en Vicky Terblanche deur haar kêrel.
Beurtkrag verleng
Beurtkrag sal ook nou Maandag- en Dinsdagaand in werking tree.
Gholf: Easton byt vas in Spanje
Easton se landgenoot, Zander Lombard (-6), is in die gesamentlike 14de plek.
Johannesburg beurtkrag gespaar
City Power het onlangs ʼn verlenging van ʼn kragkoopooreenkoms met die Kelvin-kragstasie onderteken, wat die kragvoorsiener ʼn ekstra kapasiteit van tot 220 MW gee.
Twee studente verdrink by PE
Die vrou het gesukkel om na die strand terug te swem.
Bettie Kemp se stem nog lank nie stil
“Ek is elke aand op my knieë om vir die Here dankie te sê vir die geleenthede wat ek gekry het en steeds kry.”
Vrou op pad na begrafnis ontvoer, verkrag
Die verdagtes het met die vrou weggery en haar neef net daar langs die pad gelos.
Swem: Jong Suid-Afrikaners wys hul slag
Pieter Coetzé van Pretoria was vroeër vanjaar die jongste lid van Suid-Afrika se swemspan by die Olimpiese Spele in Tokio.
‘Plaas hy my eerder geslaan het …’
Carine van Staden sê sy word nooit kwaad nie. “Die een keer dat ek kwaad geraak het, word ek geskiet.”
Verstappen spring voor weg in Amerika
Verstappen spring vir die negende keer in die heel voorste plek weg.
Lesufi trek sluipmoordklag teen AfriForum terug
Die LUR van onderwys sê nou, jare later, hy is spyt oor sy “lasterlike” bewerings.