Die VF Plus meen die LUR Panyaza Lesufi se gedrag strook nie met dié van ’n LUR nie.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Oktober 2021
Bejaarde, huishulp vasgebind en beroof
Die huishulp het Maandagoggend kort voor die voorval by die huis aangekom om die bejaarde vrou te versorg.
Fase 2-beurtkrag skop vroeër in
Eskom het fase 2-beurtkrag om 18:00 reeds in werking gestel.
Vyf wat aangekla word vir moord op sokkerster dán verhoor
Dit sal dan meer as sewe jaar ná die moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa wees.
Karoo juig ná lawende reën
“Dis asof jou liggaam, siel en gees afgewas word.”
Tydelike boktrui nie in almal se smaak
Die trui is onder meer deur ʼn Chinese inkopiesak en die ontwerper se Xhosa-Nguni-agtergrond geïnspireer.
ToekomsVenster: Soos ’n arend
Jy is ʼn mentor, voorbeeld, ja, ʼn leier in eie reg. Jy beïnvloed en jou lewe stel ʼn voorbeeld. Mag dit so aangrypend soos die van die arend wees.
Lughawens is storiefabrieke, veral vir die wat agterbly
In die Suid-Afrikaanse emigrasieverhaal figureer lughawens as storiefabrieke – veral vir dié wat agterbly. Ouers wat in Suid-Afrika agterbly ná hulle kinders geëmigreer het, ervaar gemengde emosies. Hoe gemaak om die slaggate van komplekse rou te voorkom?
Sentrum bied hulp vir krisisswangerskappe
En dít is wat ʼn krisisswangerskap is, verduidelik sy. Dit kan ʼn tienermeisie wees wat swanger word, ʼn getroude vrou in ʼn huwelik wat ʼn emosionele krisis beleef, ʼn mamma wat graag ʼn kind wil hê maar nie die finansies het nie, of ʼn swangerskap wat uit verkragting ontstaan; enigiets wat die swangerskap op daardie stadium vir die mamma ʼn krisis maak.
Egpaar met byl op plaas aangeval
Die egpaar is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas.
‘Suidooster’ hou Kaapse makietie
Die Suidoosterfees en kykNET nooi jou vir makietie saam met die ‘Suidooster’-sepiesterre van 2 tot 8 November.
Gaan die Protea-kolwers wéér sukkel?
Die Windies is in hul eerste wedstryd vir slegs 55 lopies uitgeknikker en die Proteas behoort die wedstryd eintlik op ’n drafstap te wen. Dit is nou as die kolwers meer as 135 lopies bymekaar kan skraap.
Beskuldigdes in hof ná moord op PE-ma
‘My hart is in stukke. Hoe aanvaar ek die wreedheid wat jy moes verduur?’
Meisies baat by eerste HelpHetta-toer
“Ons wou woord by daad voeg en regtig die meisies in al hierdie behoeftes ondersteun. Ons wou bydra tot die holistiese ontwikkeling van ons skoolgaande meisies.”
SA’ners al hoe meer sku vir Covid-19-entstof
Volgens die navorsers was daar ʼn daling in positiewe houdings teenoor die entstof in nege van dié tien lande, al is mense minder skepties oor die entstof.
Polisie prioritiseer dié provinsies tydens verkiesing
Meer as 250 gebiede is op ʼn sogenaamde hoërisikolys geplaas.
Vier liggame gevind in soektog na Petito, verloofde
Tydens die soektog na Gabby Patito en haar verloofde het die polisie verskeie ander gru-vondse gemaak.
Woord: omgord
Taaltoffie ondersoek die betekenis van “omgord”.
Motor tref agt voetgangers
By paramedici se aankoms op die toneel was een van die voetgangers steeds onder die voertuig vasgekeer.
Nog beurtkrag terwyl Eskom instandhouding doen
Volgens Eskom het die kragbeskikbaarheidsyfer (EAF) tot 65% afgeneem, terwyl die teiken daarvoor op 70% staan.