Die sedan was uitmekaar geskeur nadat die vragmotor daaroor gery het.
Alles vir Maandag 25 Oktober 2021
Max beëindig Mercedes se VSA-oorheersing
“Dit was glad nie maklik nie – my bande was gaar – maar dit is ongelooflik om hier te wen.”
Waatlemoen: Vier gesond fees
Al bestaan waatlemoen uit 92% water, is die gesondheidsvoordele allermins verwater.
Man vermis ná hy in berg gaan stap
Stephan Naudé het Woensdag vermis geraak het toe hy in die berg by Stellenbosch gaan stap het.
Verbruikers se grootste bankpyne en wat jy daaraan kan doen
Ina Opperman het gaan kyk na al die huidige uitdagings vir verbruikers en hoe om dit te bowe te kom.
Drie gesoek ná rooftog by Menlyn-winkelsentrum
Daar kan op die winkelsentrum se kringtelevisiekamera gesien word hoe die verdagtes in ‘n wit en blou motor uit die winkelsentrum probeer vlug.
‘Hy was nuuskierig,’ sê ma ná vermiste tiener terugkeer
Martin Stander (16) was nuuskierig oor die wêreld daarbuite en wou self sien of dit so erg is. En toe loop hy weg…
Man wil tronk toe om van vrou te vlug
Die man is vir dwelmmisdade in huisarres geplaas.
Covid-19-statistieke: Nog minder nuwe gevalle
Teen Sondagaand is 300 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Gedagte vir die dag: Die kruis as die doodstraf
Deur een mens het die sonde in die wêreld gekom en deur die sonde die dood, en so het die dood tot al die mense deurgedring, omdat almal gesondig het. (Romeine 5:12)