Die SA Natives Forum het ʼn beroep op mense gedoen om op te hou om Nando’s te ondersteun en hulle gevra om eerder ʼn kitskosonderneming in swart besit te ondersteun.
Alles vir Dinsdag 26 Oktober 2021
Berugte dwelmbaas eindelik vasgetrek
Meer as 700 weermag- en polisiebeamptes en 18 helikopters is ingespan om “Otoniel”, die leier van die grootste dwelmkartel in Colombia, vas te trek.
Selfmoord vermoed ná NS-Superrugbyster se dood
Die Nieu-Seelandse senter Sean Wainui is verlede Maandag tydens ’n motorongeluk oorlede.
85 onwettige mynwerkers bly agter tralies
Ses van die agt verdagtes wat verlede week gewond is, is reeds uit die hospitaal ontslaan.
Elvis Blue se goue stem weer op Top-20
Elvis Blue, Kurt Darren en Die Heuwels Fantasties saam met Spoegwolf betree weer vandeesweek die Top-20 met nuwe enkelsnitte.
Kragtoring in Jhb val om
Groot dele van Johannesburg is gevolglik sonder krag gelaat.
Groot kommer ná ‘staatsgreep’ in Soedan
Mense het deur die nag in Soedan betoog teen die staatsgreep en chaos het in die hoofstad Khartoem geheers nadat soldate op betogers losgebrand het.
Teologiese opleiding op die spits gedryf
ʼn Groterwordende getal dolerende gemeentes toon duidelik dat daar in die kerk groot ontevredenheid oor sinodebesluite en teologiese opleiding is.
Kyk: Vlieg vyf keer vinniger as klank
Die Hermeus-maatskappy bou tans ’n klein, onbemande vliegtuig saam met die Amerikaanse lugmag en glo dié hipersoniese vlerke sal eindelik teen vyf keer die spoed van klank kan blits.
Swanger? Nege maande, nege geldwenke
Hier is nege wenke, een vir elke maand van jou swangerskap, wat jou in staat sal stel om te sorg dat jou spaarvarkie genoeg geld het vir die nuwe seisoen in jou lewe.
Covid-19-statistieke: Net 146 nuwe gevalle
Die gemiddelde getal gevalle vir Maandag (146) is laer as ʼn dag tevore (300) en ook laer as die gemiddelde getal nuwe gevalle oor die vorige sewe dae (425).
Nou duur beurtkrag tot Saterdag
Altesame 13 333 MW is weens onbeplande instandhoudingswerk nie beskikbaar nie, terwyl beplande instandhoudingswerk 5 548 MW uit die stelsel gehaal het.
Een vas ná gyselaarsdrama in Heidedal
Die verdagte se vierjarige kind is onder diegene wat bevry is.
Gedagte vir die dag: Die kruis as die altaar
Met sy eie bloed en nie met dié van bokke en kalwers nie, het Hy net een maal die heiligdom binnegegaan en ’n ewige verlossing tot stand gebring. (Hebreërs 9:12)