Die minister van vervoer het reeds met van die vragmotorbestuurders vergader om hul eise aan te hoor.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 Oktober 2021
Vrou vas ná moord op hoof van nooddiens
Nicholas Khoele is op 14 April langs die R76-Lindley-pad in Bohlokong doodgeskiet.
Voëlgriep tref skaars SA voël
Daar is glo tot dusver meer as 12 000 kormorante wat weens voëlgriep gevrek het.
SANParke bied gratis toegang tot hierdie parke
Besoekers kry van 22 tot 26 November heeldag gratis toegang tot uitgesoekte nasionale parke.
Partye kap terug oor Tembisa-tienling
Independent Media het Woensdag beweer die regering smeer die verdwyning van die Tembisa-tienling toe.
Duitse disse vir Deon Lotz
Martelize Brink gesels met die akteur Deon Lotz oor sy Duitse herkoms en sit vir hom eisbein en spätzle voor.
Luister in 3 minute: Voorsieningsketting, krag ontwrig
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” word die wêreldwye ontwrigting van die voorsieningsketting bespreek, asook beurtkrag en ʼn hofuitspraak wat elektrisiteitsekerheid op plaaslike vlak sal help verseker.
ToekomsVenster: Innerlike krag en stabiliteit
Jesus se optrede getuig van innerlike krag en stabiliteit.
Afrikaans as onderrigtaal – die verhaal van Nzimande en De Villiers
Afrikaans as onderrigtaal – of die gebrek daaraan – was die laaste tyd weer in die nuus. Dit is veral die verhaal van twee mense, te wete Blade Nzimande en professor Wim de Villiers.
Net ‘derde’ van SA’ners gaan verkiesingsuitslag bepaal – peiling
Ipsos sê in hierdie ruimte van “huiwering en wantroue” sal partye wat hul ondersteuners op kiesdag behoorlik kan mobiliseer, betreklik goed kan vaar.
Tienling wel gebore, ‘maar regering smeer toe’
Independent Media beweer onder meer dat die tienling slagoffers van mensehandel geword het, aangesien hulle kort ná geboorte verdwyn het.
Werner na hospitaal gevlieg
’n Boer het vroeër vandag op ’n motor op sy plaas afgekom.
Boer kyk hulpeloos toe terwyl skape vrek
“Dit is hartseer wanneer dit waarvoor jy jou lewe lank werk in 15 minute uitgewis word.”
Schoeman maak Saterdag Skotse buiging
Nóg twee Suid-Afrikaans gebore spelers – Oli Kebble en Kyle Steyn – is ook deel van die Skotte se planne om Tonga te tem.
ʼn Presidensiële pluimpie vir Toyota
Toyota het Dinsdag amptelik sy eerste plaaslik vervaardigde hibriede motor, die Toyota Corolla Cross, van die produksiebaan by die Prospecton-aanleg in Durban laat rol.
Werner gevind, bevestig polisie
Die wewenaar Werner de Jager se skoonpa het hom Sondag as vermis aangemeld.
Nuuskommentaar: KSA opgesweep in morele paniek van #BLM
Die radikale, oordrewe en byna fanatiese wyse waarop wokeness sogenaamde morele haatlikheid in die samelewing uitsoek en probeer uitwis, kan dalk die beste verklaar word deur die verskynsel van morele paniek.
Talle vroue gehelp met wolborsprosteses
Oktober is borskankermaand en om bewusmaking daarvoor te skep, het Helpende Hand vandeesweek begin om al die gebreide boesems, altesaam 1 421 enkeles, na Kansa se kantore landwyd te versprei.
Gedig: Illusie
“Dans en trippeltrap verby my lippe en om my oë heen.” Lees hier Olga Kirsch se gedig, “Illusie”.
#JongStemme: Die kanker van ons tyd
Ons lewe in ʼn epog waar geestesongesteldheid die norm is, eerder as die uitsondering, skryf Sven R. Spangenberg, ʼn tweedejaarstudent in filosofie en sielkunde aan die Universiteit van Pretoria.