Hierdie voorval is nie ʼn geringe kwessie nie. Vandag is dit krieket, môre is dit die skool, oormôre is dit jou werk. Vandag is dit Quinton, môre is dit jy.
Alles vir Woensdag 27 Oktober 2021
Duisende robvrektes aan Weskus ‘wek kommer’
“Voorlopige waarneming wys die robbe het tekens van onder- of wanvoeding getoon.”
Ruil self ’n motorband
“Jy kan nie voortdurend op ander mense of dienste staatmaak om te help nie. Die soort afhanklikheid stel jou ongelukkig aan rooftogte en kapings bloot. Met genoeg kennis en die regte gereedskap is dit eintlik redelik eenvoudig om ʼn band om te ruil en neem dit slegs ’n paar minute.”
Kleuterskoolwerker verloor vriend, been ná roof
Die kleuterskool waar Martha Lebakeng werk, doen intussen alles in hul vermoë om hul geliefde assistent by te staan.
Matriekeksamen skop af met ‘billike’ vraestel
Matrieks het Woensdag Engels geskryf en ʼn kenner meen daar was wel een of twee moeilike vrae om te beantwoord.
Koningin kanselleer besoek aan klimaatberaad
Daar is al hoe meer vrae oor die gesondheid van die 95-jarige Britse koningin nadat sy toetse ondergaan en ʼn aand in die hospitaal deurgebring het.
Ek wil ’n hemp vir Kersfees hê
Bederf jou geliefdes hierdie jaar met die mooiste T-hemde uit Maroela se aanlyn winkel, Die Koöperasie.
Emma wen, slaan oor na Roemeens
“Dit beteken vir my baie om in my pa se land tennis te speel,” het die jong Britse tennissensasie gesê.
‘Maak alle vakansiedae langnaweke’ – petisie
Die lugredery hoop sy petisie sal genoeg steun werf om die regering te noop om die Wet op Openbare Vakansiedae aan te pas.
Wiele2Wiele ry met Ford se Ranger Raptor SE in die Karoo
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met die Ford Ranger Raptor SE in die Tankwa Karoo.
Video: Om te rus of te rits? Noodle sal jou sê!
Die talle internetgebruikers wat Noodle se sosialemediablaaie volg, maak nou van sy “voorspellings” gebruik om vas te stel hoe hul dag gaan uitdraai.
Video: Azille Coetzee gesels oor ‘Die teenoorgestelde is net so waar’
ʼn Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue.
‘rooi rose’ binnekort weer op die rak!
“Ons kan nie wag vir die nuwe ‘rooi rose’ nie. Ons het die tydskrif so gemis!”
Episode 9 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Die liefde kom van ver af
Gaan die kaarte ooit reg vir Frans en Lorrie val?
Beurtkrag na fase 4 verhoog, maar Eskom sê gʼn ‘rede tot kommer’
Eenhede by verskeie kragsentrales het die afgelope 24 uur uitgeskop en druk op die netwerk verhoog.
Foto’s: Diana-fliek se première in Los Angeles
‘Spencer’ handel oor die tydperk in Desember 1991 toe prinses Diana besluit het om haar huwelik met prins Charles te beëindig.
Plaasbestuurder vermoor
Die man is Maandag op ʼn plaas in die Oos-Kaap oorrompel.
‘Avonturier’ in Drakensberge vermis
“Ek dink sy foon is dalk stukkend, óf daar het moontlik iets ernstigs gebeur.”
Namibië aan die brand by WB-toernooi
“Ons is ’n klein land, net ’n paar mense speel krieket en ons kan trots wees op onsself.”
Ontvoerde kleuter terug by die huis
Drie van die vyf mans wat met klein Onalerona Riet in ’n bakkie weggejaag het, is agter tralies.