Bloedvlakke landwyd is ook uiters laag.
Alles vir Woensdag 27 Oktober 2021
Wes-Kaapse landbou voer 24% meer uit
Amper die helfte van landbouprodukte wat uitgevoer word, is uit die Wes-Kaap afkomstig.
Covid-inenting nou wél vereiste vir Australiese Ope
Dié aankondiging is ʼn algehele ommeswaai van ʼn e-pos wat vroeër die week uitgelek is. Daarin word bepaal dat spelers wat nie ingeënt is nie vir 14 dae in kwarantyn moet wees.
Wes-Kaapse rade ‘tops’; sommige sukkel tog – verslag
Inwoners van dié munisipaliteite geniet groter toegang tot skoon drinkwater, behuising en vullisverwydering, wys die verslag.
Betogers vas wat paaie versper
Vragmotorbestuurders het geweier om dié voertuie van die hoofweg te skuif en met die sleutels weggestap.
Kaptein en kommentator twiet oor De Kock
“Ek is bevrees dit is nie die laaste wat ons van die De Kock-aangeleentheid sal hoor nie. Dit sal my nie verbaas as ons hom nie weer in Protea-kleure sien nie.”
Resep: Hoe om risotto te maak
Jy kan verskillende soorte groente, kruie en kaas byvoeg om verskeie geurige risottogeregte te maak.
Nuwe dieselprys gaan winteroestyd hard slaan
Volgens Agri Wes-Kaap bring dit mee dat ʼn graanboer in dié provinsie ongeveer R96,60 per hektaar meer vir diesel sal betaal as dieselfde tyd verlede jaar.
Shana Mans: Allesbehalwe ’n poppie
“Toe ons die tonele skiet, en ek die ontwurmingsapparaat in die skaap se bek moet druk, besef ek: Ek het nooit seker gemaak of skape byt nie,” sê Shana Mans, bekend as die veearts Lorrie Willemse in kykNET se trefferreeks ‘Nêrens, Noord-Kaap’.
150 vas wat glo op donkerweb smous
Daar is op altesaam €26,7 miljoen in kontant, 45 vuurwapens en 234 kg dwelms beslag gelê tydens die operasie.
Vier beamptes in hof wat glo vroue aanrand
Die beamptes, wat lede van die nasionale intervensie-eenheid in Pretoria is, het glo toenadering by die vroue gesoek en hulle onder meer gevra of hulle saam in die motor wil ry.
Bavuma ná kniel-herrie: ‘Ons respekteer sy besluit’
Volgens Bavuma is die span eers Dinsdagoggend van die raad se bevel ingelig.
Lid van Mamelodi se berugte ‘Boko-Haram’ op N4 doodgeskiet
“Met hul aankoms op die toneel is polisiebeamptes deur ʼn ooggetuie meegedeel dat die insittendes van ʼn silwergrys Mercedes-Benz op die insittendes van ʼn swart VW Polo losgebrand het.”
Covid-19-statistieke: Só lyk nuwe gevalle, sterftes, herstelsyfer
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (23%) aangemeld, gevolg deur die Vrystaat (16%) en die Wes-Kaap (15%).
Gedagte vir die dag: Die kruis as die afbetaling
Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas. (Johannes 19:30)