Die polisie het patroondoppies op die grond voor een van die huise opgemerk.
Alles vir Vrydag 29 Oktober 2021
Chris Morris se Protea-dae verby
“Ek is nie iemand wat daarvan hou om amptelike aankondigings te maak nie, maar Krieket Suid-Afrika is bewus daarvan.”
Om te kniel of nie te kniel nie
Die geknielery en gebalde vuiste by die T20-Wêreldbeker is tans groot nuus. Opmerklik is dat beide hierdie simboliese gebare ook ’n sterk Bybelse konnotasie het.
Ontmoet ons wynboere: Jakkalsvlei bring vier streke bymekaar
“Hierdie metode verskil van ʼn versnit, want ek maak byvoorbeeld steeds ʼn 100% sauvignon blanc wat uit vier verskillende streke, elk met ʼn eiesoortige smaak, verkry en versny word.”
Bali-tasmoordenaar nou vry
Dit is nie duidelik of Heather Mac se sesjarige dogter saam met haar na die VSA gedeporteer sal word nie.
Talentvolle matrikulant dood in rivier gevind
Wiaan Botes se klasmaats het Woensdag van sy dood te hore gekom, dieselfde dag wat hulle moes sit vir die eerste vraestel van vanjaar se matriekeksamen.
Petisie geloods oor Netflix se beursprogram
AfriForum het ʼn skrywe aan Netflix gerig nadat ʼn beursprogram van stapel gestuur is waarvoor slegs “swart” studente in aanmerking kom.
Ponta do Ouro in ’n bierdoppie
Die uitsig is iets vir jou fotoalbum. Toe ek die eerste keer daar gestaan het, was Ponta do Ouro vir my die mooiste stranddorpie wat ek al ooit gesien het.
Pollard meen Reinach beskik oor X-faktor
Die Springbok-losskakel sien ook uit om vir Rassie Erasmus weer saam op toer te hê.
‘Boaty McBoatface’ maak debuut in Londen
Die Verenigde Koninkryk se nuwe navorsingsvaartuig, wat aanvanklik as “Boaty McBoatface” bekend sou staan, het sy proefvaart suksesvol voltooi en is nou gereed om sy eerste ontdekkingstog in te vaar
Boek: Bekkies se ‘ding’ met die volstruis – en ander stories
Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor?
Nog miljarde se finansiering vir arm studente
Belastingbetalers sal nou 107% méér opdok om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente te befonds.
Sowat 100 000 tieners ingeënt
Kiesers sal eerskomende Maandag kan stem én teen Covid-19 ingeënt word.
Entrepreneur van die Jaar-kompetisie: Hier is die wenners
“Ons sien hulle harde werk raak en harde werk is noodsaaklik om in Suid-Afrika suksesvol te wees.”
Weer speel nie saam op kiesdag
Gebiede langs die kus sal hulle vir ʼn nat en koue verkiesingsdag moet staal.
TLU SA: Doen jou deel teen OSV
“Inwoners van die land moet weet dat OSV nie net ’n probleem vir eienaars van landbougrond is nie. Dit is ’n probleem wat elke Suid-Afrikaner raak.”
Joe Biden: Kwynende ondersteuning en ʼn ‘alternatiewe realiteit’
In Biden se Amerika maak dit nie saak wat ons sien nie; Biden en sy trawante in die media sal op ʼn alternatiewe realiteit aanspraak maak. Ons leef beslis in die era van dwase terwyl Biden hom ongemerk op Trump se beleide beroep!
Kovsie ontvoer, beroof
Die student was op pad terug van die winkels toe twee mans haar in ʼn voertuig gedwing het.
Verpligte kwarantyn laat Novak ook twyfel
“Dit is ’n slegte herinnering vir almal.”
Gelukkige einde ná donkie-drama
’n Paartjie se besluit om ondanks gure weer te gaan piekniek hou, het drie donkies wat in ’n modderput vasgeval het van ’n gewisse dood gered.