Shoneill het besluit om vir ʼn rukkie op ma- en vrouwees te fokus, maar met “Wakker raak” kondig sy haar terugkeer na die musiekbedryf aan.
Alles vir Vrydag 29 Oktober 2021
Smoor sooibrand só
Almal word die een of ander tyd deur sooibrand gestriem. Waar kom dit vandaan, hoe slaan ’n mens sooibrand hok en ís dit sooibrand of is ek besig om ’n hartaanval te kry?
Resep-video: Vergeet-jou-dieet-blokkies
Gooi jou dieet dié week by die venster uit!
Drie gevonnis vir gru-moord van twee kinders
Drie mans is die week gevonnis vir die gru-moord op ’n 13-jarige meisie en haar 15 maande oue nefie in Januarie 2018.
Voorkeurbieërs vir regering se groenkragprogram aangekondig
Altesaam 25 groenkragprojekte is goedgekeur om nagenoeg 2 600 MW se krag op te wek en tot die nasionale kragnetwerk te voeg.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 1,7%.
Facebook verander sy naam
Facebook het sy moedermaatskappy se naam verander in ’n poging deur die tegnologiereus om na sy virtuele werklikheidsvisie te beweeg te midde van talle skandale.
Gedagte vir die dag: Die kruis as die middel
Daar is net een God, en daar is net een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus. (1 Timoteus 2:5)