Sommige tieners is skrikkerig vir die newe-effekte. Ander is weer gretig om ingeënt te word om “ander te help”.
Alles vir Saterdag 30 Oktober 2021
Covid-19-statistieke: Net 19 nuwe gevalle hiér
Die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal het steeds die meeste aktiewe Covid-19-gevalle landswyd.
Koningin vir nóg twee weke afgeboek
Luidens die verklaring sal die Britse monarg vir die volgende paar weke niks meer as ligte, lessenaargebonde pligte uitvoer nie.
Breinskade ná kleuter weke lank siek bly
“Dit was naderhand duidelik dat my enigste kleinseun besig is om te sterf.”
Gedagte vir die dag: Die kruis as die oorwinning
Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer. (Kolossense 2:15)