Die brand het langs ’n brandstofpypleiding van Transnet ontstaan.
Lees meerAlles vir Sondag 31 Oktober 2021
Stryd woed oor onafhanklike kandidate
ʼn Fel stryd woed onder meer oor of ʼn stem vir ʼn onafhanklike kandidaat in vanjaar se verkiesing gaan hond haaraf maak.
Egpaar dekades later van baba se dood aangekla
Die Amerikaanse egpaar is met die baba verbind nadat een van die baba se ribbebene vir DNS-toetse gestuur is.
Twee sterf in skietery in Benoni
Wetstoepassers het ʼn sakerooftog gestuit waarna ʼn skietery uitgebreek het.
Baanbrekers van die binneland
Wat maak die Pioniersmuseum nog relevant vandag, waarom moet mense dit besoek?
‘Taliban’ teiken troue oor musiek
Drie mense is doodgeskiet en talle ander beseer.
Polisiebeamptes op misdaadtoneel aangeval
Een van die beamptes is tydens die voorval geskiet en veg tans om sy lewe in ’n hospitaal.
Stof, sweet en ’n spesiale trui
Philip Buys en Pieter du Toit het die rooi trui as die beste span uit Afrika in die afgelope Absa Cape Epic gedra. Hulle het die moordende bergfietsuitdaging ook in die algehele sesde plek voltooi.
ʼn Bruggie van hoop
My gedagtes bly by klein Jacques. Ek is oortuig daarvan dat sy ouers goeie ouers is, en hulle doen wat hulle kan. Die finansiële druk wat hulle tans ervaar, is egter van so ʼn aard dat hulle nie behoorlik in baie behoeftes van hul kind kan voorsien nie. Hulle kort net ʼn bruggie vir nou.
Drie dood, tien beseer in Noordwes-ongeluk
ʼn Minibus-taxi en Kia-sedan was Satermiddag in ʼn trompop botsing betrokke.
19-jarige kry ‘top-toekenning’ drie jaar ná ernstige rugbybesering
“Dit voel soos ʼn wonderwerk wat die Here oor my pad gestuur het,” sê Koben Hofmeyr, ʼn matrikulant van Louis Trichardt wat in Mei 2018 ʼn ernstige nekbesering op die rugbyveld opgedoen het.
Kuier in Nagkantoor: Roelf Jacobs, die man met die fluweelstem
“Ek het baie goeie herinneringe aan hom en is trots om Roelf Jacobs se dogter te wees. Bitter trots. Wanneer mense dan met my gesels oor hom, en ek kom agter hoeveel respek hulle vir hom gehad het, maak dit my hart warm.”
Meer bewusmaking nodig oor ‘geestesgesondheidsepidemie’
Volgens ʼn studie sal sowat een derde van Suid-Afrikaners deur die loop van hul lewe ʼn geestesgesondheidsprobleem ervaar, hoewel net ʼn klein persentasie eindelik professionele hulp soek.
Laster-‘Bond’ ʼn teleurstelling
Die belastering van God se naam is in die eerste dekades van Hollywood onder geen omstandighede toegelaat nie, maar stelselmatig het Hollywood geliberaliseer, tot waar dit nou die standpunt huldig dat enigiets nou maar aanvaarbaar is.
Kyk: Rafa speel teen tennisliefhebber (97)
Leonid Stanislawski van Oekraïne het ’n Guinness-wêreldrekord agter sy naam vir die oudste speler met ’n professionele tennislisensie.
Herstel van kragtoevoer deur sloerstaking vertraag
Inwoners regoor Gauteng het die afgelope naweek kragonderbrekings weens foutiewe netwerke ervaar.
Motoris met sakke vol dagga betrap
Die straatwaarde van die dagga is glo meer as R100 000.
Foto’s: Naka Bulle wen Carltonbeker!
GB Jordaan was daar om al die aksie vas te vang.
Bestuurder van e-taxi glo gekaap, ontvoer
Neville Pillay het sy vrou Saterdag omstreeks 10:00 gebel en gesê hy word by ’n informele nedersetting aangehou.
All Blacks vuurwarm; vernietig Wallis
Die beserings wat Wallis se spelers tydens die wedstryd opgedoen het, het ook hul tol geëis.