’n Robotiese arm sit deesdae die spreekwoordelike hand by in ’n beperkte aantal operasiesale in Suid-Afrika.
Alles vir Sondag 31 Oktober 2021
Internasionale oorsig: Soedan-staatsgreep terugslag vir stabiliteit in hele streek
Die gevolge van die staatsgreep is egter heelwat meer betekenisvol as dié van die vorige twee en het reg oor die wêreld reaksie ontlok.
T20-Wêreldbeker: Engelse verneder Aussies
Tot dusver stel die Engelse die maatstaf.
Luister: Stories so in Ilze se kraal
“Die wêreld van ʼn leser kan baie eensaam raak en daarom is dit belangrik om jou met mense te omring saam met wie jy die vreugde van stories kan ervaar.”
Kommer oor Limpopo se ‘gebrekkige’ aanlyn stelsel vir skole
Fedsas voer aan die onderwysdepartement in Limpopo kan nie eers daarin slaag om van puttoilette by skole ontslae te raak nie.
Covid-19-statistieke: Minder as tien nuwe gevalle in dié provinsie
Die positiwiteitskoers staan nou op 1,2%.
‘Ongewone’ VF Plus-kandidate in Limpopo trek aandag
“Goeie dienslewering gaan nie oor ras of taal nie.”
Gedagte vir die dag: Ek kyk op na die hemel
As ek die hemel aanskou, die werk van u vingers … wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? (Psalm 8:4-5)