Teen 17:00 het meer as 8 miljoen mense gestem.
Lees meerAlles vir Maandag 1 November 2021
Video: Zille lê aanrandingsklag teen polisiebeampte
Zille is glo hardhandig deur ʼn polisiebeampte van die perseel verwyder.
Ma wat glo deur seun aangeval word, sterf
Magda van Heerden is glo 36 keer met ’n mes gesteek.
Sewe sterf in gru-botsing op N1
Daar is sedert Vrydag 15 mense dood op die paaie in Limpopo.
Ondersoek geëis ná Denel-ontploffing
Volgens die VF Plus is die ondersoek na die vorige ontploffing by die Denel-aanleg wat in 2018 plaasgevind het, nog nie eers afgehandel nie.
Newzroom veroordeel polisieoptrede by stemlokaal
“Die joernalis het geen wet verbreek deur in die stemlokaal te wees nie en sy mediavryheid is geskend.”
Ayden vier eerste verjaardag tuis
Baba Ayden van Niekerk is Woensdag ná ses maande in die hospitaal ontslaan.
ToekomsVenster: Maak God deel van elke oomblik
Jy kan steeds besluit om God ʼn integrale deel van jou lewe te maak.
Tiener in tjoekie ná hy regering beledig
ʼn Outistiese Kambodjaanse tiener is in hegtenis geneem nadat hy boodskappe op ʼn private Telegram-groep gedeel het.
Uitdagings ten spyt ‘verloop stemmery glad’
In sommige gevalle was kiesers só gefrustreerd dat hulle omgedraai het sonder om hul stem uit te bring.
Monument onthul nog ’n Afrikanerbaken
Besoekers sal binnekort die gerestoureerde tuin met sewe replikas van onder meer Vegkop, Bloukrans, die Bybelmonument, Geloftekerk, Retief-klip en Ohrigstad-fort kan besoek, en kinders sal aan die grootste historiese buitelug-avontuurspeletjie in Suid-Afrika kan deelneem.
Openbare verhore oor aanlyn inkopieplatforms begin
Openbare verhore oor aanlyn inkopieplatforms begin op Dinsdag 2 November. Ina Opperman het gaan kyk hoe die verhore gehou gaan word.
SA tienerswemsensasie wen groot
Sates het tydens die reeks van vier byeenkomste in totaal 18 medaljes gewen en ook talle kortbadrekords in die slag laat bly.
Nege in groot ongeluk beseer
“Een van die mans was in ʼn motor vasgekeer wat tussen die twee minibustaxi’s ingewig was.”
Trane, blydskap toe Australiese grense heropen
Roerende tonele het vandag by die Sydney-internasionale lughawe afgespeel waar familie en vriende ná meer as ’n jaar en ’n half herenig is.
Werkers nou vergoed vir newe-effekte van inenting
Die Vergoedingsfonds sal net betaal indien ʼn werknemer deur sy werkgewer gedwing is om die Covid-19-inenting te kry.
Regstreeks: 2021 Munisipale verkiesing
Maroela Media sal gereeld die jongste verkiesingsnuus en ‑uitslae hier beskikbaar maak. Onthou om die bladsy gereeld te herlaai om die jongste nuus te sien.
17 gewond tydens mesaanval op trein
Die aanvaller was as die Joker-karakter geklee toe hy op die Japanse trein geklim het.
Afrikaanse boeke te kus en keur
In Oktober was dié fiksie-, niefiksie- en kinderboektitels gewild onder Afrikaanse lesers.
DA bekommerd oor gure weer op stemdag
“Indien kiesers vandag wegbly van die stembus, sal hulle vir die volgende vyf jaar met die gevolge van hul besluit moet saamleef.”