Die man se hond het by hom gaan sit en wag totdat hulp ontbied is.
Alles vir Dinsdag 2 November 2021
Verloofring skitter aan Mej. SA-skoonheid se vinger
“Ek het die een gevind wat my siel liefhet. Ek het ja gesê.”
Die Heuwels, Spoegwolf woeker op Top-20
Elvis Blue se “Goud in die vuur” klim ook vandeesweek enkele plekke.
Verskeie kritiek ná trompop botsing
Hidrouliese toerusting moes gebruik word om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Buttler gee nie sommer sy paaltjie op skinkbord weg
Die Proteas speel weliswaar eers Saterdag teen Engeland, maar hulle sal nou al reeds hul huiswerk oor Jos Buttler moet doen nadat die Engelsman gisteraand ’n onoorwonne honderdtal gemoker het.
Bestuurder spring van brug ná botsing
Die bestuurder se voertuig was betrokke in ‘n botsing wat die lewe van ‘n 48-jarige vrou geëis het.
Zille: ‘Ek het nie stemme gewerf’
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad, het ‘n verduideliking gegee vir Maandag se voorval waar sy glo hardhandig deur ‘n polisiebeampte uit ‘n stemlokaal verwyder is en wat op video vasgelê is.
Covid-19-statistieke: Net meer as 100 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 0,8%.
Reuseverhogings in brandstofpryse aangekondig
Brandstofpryse sal Woensdag tot nuwe rekordvlakke styg.
Gedagte vir die dag: In u Naam
Leer tog die koning, o God, om te regeer volgens u wil, leer die koning om die reg te handhaaf soos U dit wil … (Psalm 72:1)