“Meer as ʼn miljard mense se individuele gesigherkenningstemplate sal uitgewis word.”
Lees meerAlles vir Woensdag 3 November 2021
Toyota vaar power oor uitlaatgasse
Toyota het gesamentlik met Stellantis in die laaste plek geëindig in ʼn ranglys vir pogings teen uitlaatgasse deur motormaatskappye.
Vragvliegtuig stort neer in Rusland
Dit is die vierde vliegtuigongeluk in Rusland in minder as vier maande.
Tradisioneel Engelse gereg vir Vicky Davis
Het jy geweet die van “Davis” is ʼn Bybelse naam wat “die seun van David” beteken? Martelize Brink gesels in dié episode met sepiester Vicky Davis oor haar Engelse herkoms.
Man wou gemeenskap met gemorspos kul
Sy beweerde medepligtige is reeds in Februarie 2019 in hegtenis geneem.
Veiligheidsbeamptes sterf tydens KZN-rooftog
Twee veiligheidswagte is Woensdag doodgeskiet tydens ʼn sakerooftog in Springfield in Durban, KwaZulu-Natal.
ToekomsVenster: ’n God van genade
Ons het net nodig om ʼn besluit te maak en terug te keer na die Vaderhuis.
Nog ʼn SA-hoë bedank vir lewe oorsee
Die uitvoerende hoof en direkteur van die Clicks-groep het óók in September aangekondig dat hy bedank om na Australië te verhuis.
Wanneer is burgerlike verset die oplossing?
“Ons het wel opgemerk dat burgerlike verset toenemend ʼn kontemporêre verskynsel in Suid-Afrika word. In hierdie omstandighede kan ons nie bekostig om nie daaroor te praat nie.”
Cleo se ontvoering ‘opportunisties’
“Haar eerste woorde toe sy uiteindelik haar ouers sien, was ‘Mammie’.”
Mans vra glo losprys, al is ontvoerde dood
Frans Mazuse het nie huis toe gekom nadat hy met die verdagtes byeengekom het nie.
Twee dood toe man (80) by konsert val
Die voorval het Dinsdagaand kort voor ’n huldeblyk-konsert van die Sweedse popgroep Abba plaasgevind.
Geen verhoging vir raadslede dié jaar
ʼn Fel stryd woed voort om die beheer van plaaslike munisipaliteite, maar raadslede wat dié poste reeds beklee, sal vanjaar geen verhoging kry nie.
Boere moet ligloop vir dié slenter
Swendelaars teiken glo boere wat aansoek om die Covid-19-hulpfonds gedoen het.
Afrikaans-matriekvraestel vol verrassings
Moeilike terminologie en talle insigvrae kon sommige leerders laat kopkrap.
Werk veroudering teen met kollageen
In hierdie moeilike tye is dit des te meer belangrik om verantwoordelikheid vir jou eie gesondheid te neem.
Magashule se oud-assistent nou ook verdagte in saak
Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent weier nou om haar samewerking te gee nadat sy aanvanklik ingestem het om as sleutelgetuie in die asbessaak op te tree.
Samekoms vir romanseskrywers
“Om tyd saam met medeskrywers deur te bring en terselfdertyd jou skryfvaardighede te slyp, is ʼn geleentheid wat nie te versmaai is nie.”
Meeste kiesers toe tevrede met verkiesing – opname
Daar heers nietemin kommer oor die lae opkoms van kiesers tydens stemdag Maandag.
Onafhanklikes nou ‘groter’ as politieke partye
Nagenoeg 450 000 stemme is landwyd vir onafhanklike kandidate uitgebring en plaas hulle in hierdie stadium nasionaal in die vyfde plek.