Oudspeler meen net Pakistan en Afghanistan sal Eoin Morgan se span kan klop.
Alles vir Woensdag 3 November 2021
Mkhize glo valslik by fluitjieblaser se moord betrek
Oudminister Zweli Mkhize het dit Woensdag baie duidelik gestel dat hy “absoluut niks” te doen gehad het met die moord op Babita Deokaran nie.
Vrou sterf ná sy in sentrum inmekaarsak
Die vrou was in haar laat 50’s of vroeë 60’s.
Soektog na vermiste klimmers eers gestaak
“Die gebied waar die mans gesoek word, kan onder sneeu so diep as wat ʼn vyfverdiepinggebou hoog is begrawe wees.”
Demensie by oud-All Black (41) gediagnoseer
Die stut Carl Hayman sê hy het eindelik besluit om mediese advies in te win nadat hy geheueverlies, verwarring en selfmoordgedagtes ervaar het.
Alun Wyn wéér op krukkelys
Die veteraanslot kan vir maande op die kantlyn wees nadat hy weer sy skouer beseer het.
ANC kry dalk grootste loesing nóg
Die ANC het skynbaar sy lot aanvaar en die skuld vir die swak vertoning op die Covid-19-pandemie, apatie en beurtkrag wat Eskom ingestel het, gepak.
Uitblinker-matrikulant sterf in tref-en-trap
Nathan Greyling se liggaam is Dinsdag langs die pad gevind. Die betrokke motoris het weggejaag.
Boek: ‘Een vir een’ – Peet Venter
Miskien moet ʼn mens liewer nie te diep delf nie…
Verpligte inentings sal nie werk nie, maar…
In talle lande met ’n liberaal-demokratiese stelsel is daar ’n – soms heftige – debat oor hoe die koronavirus beveg moet word.
Taliban-hoë, talle ander sterf in aanval op hospitaal
Vyf Islamitiese Staat-groepvegters het gelyktydige gekoördineerde aanvalle op die hospitaal in Kaboel uitgevoer.
Brand in wildtuin fyn dopgehou
Gaste moes laat gisteraand die kampe as voorsorgmaatreël verlaat.
Vuur en vlam: Rabada en Nortjé
Die Proteas speel Saterdag in hul laaste Super 12-wedstryd teen ’n baie sterk Engeland-span. En dalk, net dalk, beskik hulle oor die beste boulaanval om die Engelse kolwers in toom te hou.
Gedig: Sondag van ʼn kind
Lees hier DJ Opperman se gedig, “Sondag van ʼn kind”.
Wiele2Wiele ry met nuwe Hyundai i20
Hulle gesels ook met Ross Holgate wat pas saam met sy bekende pa, Kingsley Holgate, vertrek het op ‘n 30 000 km-ekspedisie in hulle Land Rover Defenders.
Drie gesteelde voertuie naby grens onderskep
Die weermag het drie gesteelde luukse bakkies, op pad na die Mosambiekse grens, teruggevind.
Man met winkelpop doodgeslaan
Die 60-jarige slagoffer het niksvermoedend op ʼn trap gesit toe hy aangeval is.
Ryk lande wil SA betaal om steenkool te laat vaar
Die nagenoeg R130 miljard sal oor ʼn tydperk van tussen drie tot vyf jaar aan Suid-Afrika gegee word.
Episode 10 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: ’n Gat in sy almanak
Vir elkeen van die Adendorff-mans, van ou Lourens tot die seuns, is 10 Januarie ’n dag wat ingeprent is in hul geheue – die dag van Katja se dood.
Resep: Jogurt-ysies
Lente is in die lug en daarom deel ons ʼn heerlike en verfrissende resep, perfek vir die warm weer.