Om hierdie teikens te bereik, sal die land se energiestelsel teen ongekende spoed en skaal moet transformeer.
Lees meerAlles vir Donderdag 4 November 2021
ʼn Derde van munisipaliteite in weegskaal
Minder as die helfte van alle geregistreerde kiesers het vanjaar aan die plaaslike regeringsverkiesing deelgeneem.
Polisie vorder effens met DNS-agterstand in Wes-Kaap
“Tragies genoeg word geregtigheid vir vroue in Suid-Afrika steeds ernstig belemmer.”
Oorsaak van brand by RDM nog onbekend
Die maatskappy sê hy probeer intussen soveel as moontlik inligting met sy eie interne ondersoek inwin.
ToekomsVenster: Kind van God
Ja, as jy en ek ernstig is oor ons verhouding met die Here gaan ons nie bewustelik en moedswillig voort met ʼn lewe van onverskilligheid nie.
‘Stillknocks’ bal vuiste teen plaasmoorde
Dricus “Stillknocks” du Plessis het lede van die publiek opnuut uitgedaag om saam te staan en ʼn verskil in plaasmoordslagoffers se lewens te maak.
Action SA ‘fenomeen wat gaan aanhou groei’
Daar was talle hekkies in die nuwelingparty se opmars na die verkiesing, maar tog het Herman Mashaba en sy span geweldig goed gevaar.
Davies is Wallis se kaptein teen Bokke
Wayne Pivac het altesaam ses veranderinge aan die span aangebring wat 54 – 16 teen die All Blacks verloor het.
Mercedes-Benz V300d – die perfekte vakansiegenoot?
Die ontwerp, binneruim, gehalte en luuksheid is uit die boonste rakke.
Kopers verniet by sentrum uitgejaag
Die polisie het die winkelsentrum gefynkam vir enige verdagte pakkies waarin die beweerde bom kon wees.
Podlitiek: Munisipale verkiesing – alles en nog wat!
Watter sterk tendense het na vore gekom? Wie was die groot wenners, en wie was die groot verloorders, en dalk meer belangrik: Waarom was dit so?
BMW se K 1600-reeks opgeknap
Die hele reeks is in splinternuwe kleurskemas beskikbaar en daar is klein veranderinge aan die enjin aangebring.
Leon van Nierop se resensie: The Hardy Boys
Dis ʼn soort Engelse Trompie-reeks, en handel oor twee boeties wat die dood van hul ma probeer oplos. ʼn Skadelose reeks waarna jou kinders, onder jou toesig, met vrymoedigheid kan kyk.
Leon van Nierop se resensie: Squid Game
Hier moet jy fyn trap tussen die bloedige pietersielie, selfs al is jy ʼn ouer. Want die reeks is baie beslis nie geskik vir kinders onder 16 nie.
Bruid met kitstroue verras
Die bruid het gedink sy en haar strooimeisies is deel van ʼn modeparade.
Begin van koalisiepolitiek; kairos-oomblik vir ANC?
“Ons het geweet die verkiesing gaan belangrik en die begin van ’n tipe politieke herskikking wees, maar dit het die verwagtinge oortref.”
Rewolusie in Hongarye: 65 jaar later
Vandag, 4 November 2021, is dit presies 65 jaar gelede dat Sowjet-tenks in 1956 oor die Hongaarse grense gerol het om dié land se liberaliseringsproses te smoor.
Drie binne ure vas ná plaasaanval
Die bejaarde vrou is deur die verdagtes uit die bed gesleep en met ʼn blaasvlam gebrand.
Cleo se ontvoerder het glo ‘obsessie met poppe’
Terence Darrel Kelly het glo ʼn kamer vol dogtertjiespeelgoed en Bratz-poppe in sy huis.
Kom kies jou gunsteling uit die Kansa-teetafels
Maroela Media se lesers kan vanjaar help om die wenners uit die agt kategorieë van die Kansa-Spar-tee te kies en daar is heerlike pryse op die spel.