Australië se kans om vir die halfeindstryd te kwalifiseer het ’n massiewe hupstoot gekry nadat hulle die wenlopies binne sewe boulbeurte teen Bangladesj gemoker het.
Alles vir Donderdag 4 November 2021
Lewenslank vir ma wat kinders vermoor
Die kinders se liggame is op hul beddens in die familie se woonstel in Wes-Duitsland gevind.
Polisie soek na verdagtes in ‘massa-skietery’
Nege mense is tydens die skietery óf dood óf gewond.
Trok ry oor motor op N1
ʼn Baan op die N1 tussen Laingsburg en Prince Albertweg in die Wes-Kaap was vir ʼn tyd lank ná die ongeluk gesluit.
Kom stem nou vir die beste troeteldierfoto!
Daar is honde, katte, skape, varkies, donkies, papegaaie en selfs ʼn skilpad en ‘n vlakvark. Ons het jou hulp nodig om die beste foto te kies!
Naamsverandering wink vir Kovsie-koshuise
Verskeie partye het hulle sterk uitgespreek teen die beplande naamsverandering van minstens agt koshuise by die Universiteit van die Vrystaat.
Winkelsentrum ontruim ná bomdreigement
“Om die sirenes te hoor afgaan en honderde mense te sien uithardloop is nie ʼn grap nie.”
Wolprys styg weer gesond
Die laaste keer toe dit ook noemenswaardig gestyg het, was op die sesde veiling wat einde September gehou is.
Dalk die grootste aartappel ter wêreld?
Die aartappel, wat intussen “Doug” gedoop is, weeg swaarder as die toegelate handbagasie vir ʼn vliegtuig.
Aussies moet spiere teen Bangladesj bult
“Hulle is met hul rûe teen die muur en hulle sal móét speel om te wen.”
Steun vir VF Plus ‘verdriedubbel’
“Ons het vir die kiesers bewys ons kan baie met min doen: Vertrou ons nou met meer.”
Kunstenaar se droom lei tot groot konsert
“Hierdie hoopdroomlied sluit aan by Solidariteit Helpende Hand se gemeenskapsaksie om holisties na die welstand van ons gesinne, kwesbares en mense met gestremdhede om te sien.”
Owerhede ‘onseker’ oor waar rondloperleeu is
Die leeu het drie weke gelede uit die Krugerwildtuin ontsnap en is verlede week laas gewaar.
Verdagtes in sakevrou se moord eersdaags verhoor
Judith Redelinghuys se beweerde moordenaars, onder wie haar tuinier, is vroeër borgtog geweier.
Chinese man wat polisie ‘beledig’, lank aangehou
Talle mense het intussen die polisie se optrede veroordeel, maar owerhede meen dat die man se optrede wel voldoende straf ontvang het.
Max en Sergio wil in Mexiko wen
My land het my nog altyd ondersteun en dit is wonderlik om ’n motor te hê waarmee ek ’n wedren in my geboorteland kan wen.”
Ma, dogter se liggame dae uitmekaar gevind
Die oorledenes se hond en die as van geliefdes is by Chapmanspiek gevind.
Motorbedryf bly SA se reddingsboei
Die mark spring sterk terug en dit wil lyk of ons die vooruitskatting van amper 500 000 verkoopte eenhede sal haal.
Taalgebruik: anglisistiese meervoude
Afrikaans gebruik dikwels die enkelvoudsvorm, waar Engels die meervoud gebruik. Lees vandag se Taaltoffie om seker te maak jy trap nie klei nie.
Drukgroep hof toe oor nuwe skoolnaam
Die beheerliggaam van Hoërskool DF Malan wag tans op goedkeuring om die skool se naam na DF Akademie te verander.