Die verdagtes het onder meer ’n sitkamerstel, yskas en vrieskas gesteel.
Alles vir Donderdag 4 November 2021
SA skrywer wen gesogte internasionale boekprys
Die enigste ander Suid-Afrikaners wat die prys al gewen het, is Nadine Gordimer en JM Coetzee wat dit al twee keer gewen het.
Kriel brand om weer te speel
“Ek geniet dit om senter te speel, maar ek is net so opgewonde om hierdie naweek op vleuel uit te draf.”
Kitsbank opgeblaas, beroof
Altesame 15 gewapende mans het glo op die kitsbank in Mpumalanga toegesak.
Regstreeks: Wie loop voor in metro’s?
In die meeste gevalle het geen partye ʼn volstrekte meerderheid aangeteken nie.
Boek: Nostalgie die beste geurmiddel
Elke hoofstuk weerspieël Herman Lensing se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waaraan jy jou kan verkneukel.
‘Minder steenkool, meer landbou’ – Agri SA
“Dit is duidelik dat die ontwikkelde lande ’n vinnige oorgang na hernubare energiebronne verlang en dat hulle Suid-Afrika as ’n sleutelrolspeler in Afrika beskou.”
Aanklaer wat glo kos, klere steel dán verhoor
Adv. Jeanette Neveling (53) word daarvan beskuldig dat sy klere en kos ten bedrae van sowat R3 000 gesteel het.
Verkiesing: Finale uitslae dán bekend, so lyk steun nou
Dit blyk dat koalisieregerings Suid-Afrika se voorland is met tientalle munisipaliteite waar geen partye tot dusver ʼn volstrekte meerderheid kon behaal nie.
ANC se swak vertoning: ‘Ons hoor kiesers hard en duidelik’
Die afgelope plaaslike verkiesings was een van die moeilikste verkiesings nog vir die ANC en die lae kiesersopkoms in plekke waar die party gewoonlik goed vaar, is ʼn duidelike ondubbelsinnige boodskap van die kiesers af.
Covid-19-statistieke: Meeste nuwe gevalle in Gauteng
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (41%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (13%) en KwaZulu-Natal (12%).
Gedagte vir die dag: Ek kry swaarder as jy: Presies genoeg krag
Dit is vir my baie swaarder as vir julle, want die Here het baie swaarkry oor my laat kom. (Rut 1:13)