ʼn Plaaswerkervereniging dreig om ʼn saak van poging tot moord teen die boer aanhangig te maak.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 November 2021
Man vas oor vriendin se liggaam onder bed
Die vermeende moordenaar se suster het op die slagoffer se liggaam, toegedraai in ʼn laken en ʼn kombers, in die huis afgekom.
Man wat student glo opkap wil nie meer homself verdedig
Nosicelo Mtebeni se liggaam is in die Quigney-omgewing aangetref is. Op die toneel was ook ʼn swart sak met ander liggaamsdele.
Driedubbele moord op Delft-straathoek ondersoek
Die motief vir die skietvoorval moet nog bepaal word.
ToekomsVenster: Die liefde doen nie kwaad
So baie mense word dit wat aan hulle gedoen is. Hulle leef die gebroke verhaal van hul grootwordjare net verder uit. Dit hoef nie te gebeur nie. Daar is innerlike genesing, oorwinning, en deur die krag van die Heilige Gees is oor begin moontlik.
Pfizer sê Covid-19-tablet ‘uiters doeltreffend’
Data sal nou so gou moontlik by die Amerikaanse voedsel- en medisyneowerheid ingedien word sodat aansoek gedoen kan word vir noodgebruiktoestemming.
Dringende vervolging van polisiehoof in ‘nasionale belang’
Action Society sê ʼn voorbeeld moet van genl. Khehla Sitole gemaak word.
Kaal vrou in Capitec na psigiatriese hospitaal
Die bank het mense intussen gevra om die vrou se waardigheid te respekteer.
Farrell toets positief vir Covid-19
Die 30-jarige losskakel het Engeland se laaste oefensessie misgeloop, maar hy sal later vandag weer getoets word.
Pasgemaakte onderrig vir jou gesin makliker as wat jy dink
Die kurrikulum is interaktief, geheel aanlyn beskikbaar, en kan reg oor die wêreld gevolg word. Ongeag hoe jou gesinseenheid lyk, wil MOS-Wêreldwyd jou kind se uniekheid omarm en vier.
‘Ons kort veilige hawe,’ pleit skip met 800 migrante
Talle kinders, swanger vroue en beseerdes is ook aan boord.
Sprinkaan-chaos wag op Noord-Kaap
Kenners verwag ook uitbrekings in ander distrikte, aangesien die Noord-Kaap die afgelope paar weke wydverspreide en goeie reën gekry het.
Donker naweek lê voor
Fase 4-beurtkrag skop Vrydag om 14:00 in.
Lesersbrief: Die dae toe mans nog ‘mans’ was
Om hierdie toestande onder die mat in te vee – omdat ʼn man mos ʼn man moet wees – kan tragiese, selfs noodlottige gevolge vir mans, asook hulle vroue en kinders, inhou.
Is dit SA se nuwe gewildste motor?
Hierdie motor gaan soos soetkoek verkoop en sal kan meeding om die topverkoper-passasiersvoertuig in die land te word.
Aarde skud in Namibië
Vier naskokke met ʼn omvang van tussen 2 en 4 is ná die aardbewing gevoel.
Video: Oom Jakkie trap fiets vir erfenis
Sy jongste oornagreis gaan hom en sy makkers se uithouvermoë tot die uiterste toets.
Vrou in hospitaal opgehang
Die vrou was ’n pasiënt in die betrokke psigiatriese hospitaal.
Isuzu tooi sy D-Max op
Isuzu se mooimaakspan het al die sierplakkers afgepluk en vir hom ʼn nuwe jas aangetrek.
Luister in 3 minute: Groenkragooreenkoms, stygende kospryse en pensioenwet bespreek
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die jongste nuus uit die energiesektor en kommer oor stygende kospryse, asook die voorgestelde wysigings aan die pensioenwet wat gepubliseer is.