In dié seisoen word die Malans se familieverhoudings nog dieper beproef.
Alles vir Vrydag 5 November 2021
Jong ouers neem eie lewe dag uitmekaar
“Dit is ʼn seer wat nooit einde kry nie. Die onwerklikheid daarvan sit nog steeds in my kop.”
Luister: Leah stof dansskoene af vir ‘Move aan’
“Of jy nou om die vuur kuier, ʼn vleisie braai of net lekker wil langarm – ‘Move aan’ sal jou partytjie behoorlik skop gee.”
Wen is die wagwoord vir Proteas
In ’n perfekte Proteawêreld – as só iets nog deesdae bestaan – sal Australië môre teen die Wes-Indiese Eilande verloor, terwyl die Suid-Afrikaners met Engeland klaarspeel.
Ontstoke kiesers veroorsaak chaos in Durban
Ondersteuners van die IVP was glo kwaad omdat hulle nie Maandag kon stem nie.
Lesersbrief: Tyd vir meer gesinsvriendelike Afrikaanse flieks
Die gesin sit almal saam en ek soek, soek en soek na die ideale fliek vir ʼn doodgewone gesin. Maar helaas, niks sonder ʼn ouderdomsperk vir óf seks, óf geweld, óf kru taal, óf wat vir kinders 13 jaar en jonger geskik is nie.
Chris Chameleon: Skandes tussen die hoipolloi
Soms, terwyl ek stofsuig of in die tuin werk – die tipe takies wat nie veel grysstof verg nie, dan dwaal my gedagtes deur die blaaie van my lewensboek …
Pret en plesier by Kersliggies Oppi-Plaas
“Ons is almal honger vir ʼn bietjie opwinding, ʼn bietjie goeie nuus en ʼn bietjie feestelikheid en Kersliggies Oppi-Plaas in Pretoria-Oos is net die plek waar mense dit alles gaan kan kry.”
Beurtkrag weens ‘probleem met steenkool’
Die verskaffing van steenkool na een van die stasies moes tydelik weens ʼn gebrek aan kragtoevoer gestaak word.
Unisa-studenteleier geskors oor seksklag
Die president van Unisa se studenteraad sal nou ook strafregtelik aangekla word.
Hollywood: Joe Exotic wil tronk verlaat; ‘Squid Game’-munt verneuk gebruikers
Volgens die tegnologiewebwerf Gizmodo het Squid se ontwikkelaars die pad gevat met bykans $3,38 miljoen (sowat R52 miljoen).
11 leerders in ongeluk op pad skool toe
Een van die leerders is kritiek en nog vier ernstig beseer.
Goeie opposisie beter as ‘swak koalisie’
Die stof oor die plaaslike regeringsverkiesing gaan lê geleidelik en politieke partye begin praat oor koalisieregerings.
Video: Die Naguilklub gesels oor ‘Meer as net ʼn ma’
Die stigters van Die Naguilklub gesels met Zetske van Pletzen oor hulle boek “Meer as net ʼn ma”.
Rooi Drake wil meer byt as Leeus hê
“’n Mens moet kyk om meer punte aan te teken, dus sal ons beslis probeer om ’n bietjie meer aanvallende rugby as die Leeus te speel.”
ʼn TV-kanaal net vir honde
DogTV sal na verwagting ons vierpotige vriende met angs en gedragsprobleme help.
Musiekvideo: Geestelike liefdesballade vereer huwelik van 40 jaar
“Ek het besluit om tog die liedjie uit te reik om my ouers se huwelik te eer, al is my pa nie meer hier nie. Gelukkig kon hy dit nog hoor voor sy dood en was hy mal daaroor.”
Kaal vrou maak amok in bank
Die vrou het niks behalwe haar skoene aangehad toe sy verskeie rekenaars en toerusting by ʼn Capitec-tak vernietig het nie.
Voedselverbruikers gaan hoes weens duurder landbou-insette
TLU SA sê die reusestygings in voedselpryse hou verband met die styging in diesel- en kunsmispryse.
Resep-video: Ongebakte suurlemoenblokkies
Hierdie is ʼn lekker en vinnige resep om te maak as jy smag na ʼn soet peuselhappie wat nie té soet is nie.