Die hele gesin kan nou saam aan hulle fiksheidsvlakke kom werk by die Hybrid High Performance-sentrum in Pretoria.
Alles vir Vrydag 5 November 2021
Borgtog vir moordverdagte ná speurder glo omgekoop word
Die speurder is tydens ʼn geheime operasie uitgevang.
Brittanje keur Covid-19-pil goed
Kenners het gewaarsku dat die pil geen wondermiddel is en ook nie bedoel is as plaasvervanger vir inenting teen die virus nie.
R2 miljoen se dwelms op bus gevind
Die tas vol tik het aan ʼn passasier op die bus behoort.
Covid-19-statistieke: Meeste gevalle in KZN
Teen Donderdagaand is 319 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Gedagte vir die dag: Ek kry swaarder as jy: Wat om nié te sê nie
Moet my nie meer Naomi noem nie,” sê sy vir hulle. “Noem my nou liewer Mara, want die Almagtige het my lewe bitter gemaak.” (Rut 1:20)