Die ineenstorting van Mango kan lei tot 708 werksverliese en vakbonde sê dit gaan na die res van die bedryf oorspoel omdat Mango tot duisende werksgeleenthede in die waardeketting bydra.
Alles vir Saterdag 6 November 2021
Kniebuig is net nog ʼn manifestasie van ‘wokeness’
In die afgelope weke het twee voorvalle weer skerp na vore getree met venynige en eensydige debat in skerp teenstelling met rasionale debat wat groter en verantwoordelike denke verg.
Ongeregistreerde dokters in Noord-Kaap vas
Die twee is albei van die Demokratiese Republiek van die Kongo afkomstig.
Bokke wil bordjies in Cardiff verhang
Die Suid-Afrikaners het vier agtereenvolgende wedstryde in die Walliese hoofstad verloor; Heyneke Meyer se Bokspan kon laas ’n wedstryd daar wen.
‘Nou is die tyd reg,’ sê Patricia Lewis ná jarelange stilte
Patricia Lewis gesels oor haar loopbaan, ma- en vrouwees, haar lewe in Ballito en haar terugkeer met ʼn nuwe enkelsnit ter ere aan haar ma wat vroeër vanjaar oorlede is.
EFF stel taai eise aan voornemende koalisievennote
Die EFF eis onder meer ook dat “Die Stem” uit die volkslied verwyder word, dat die Grondwet binne ses maande gewysig word om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak en dat die reserwebank genasionaliseer word.
Covid-19-statistieke: Net meer as 18 000 aktiewe gevalle
Kry die jongste syfers hier.
‘Dronkbestuurder’ eersdaags verhoor
Tasmin Wells staan op twee aanklagte van strafbare manslag tereg.
Gedagte vir die dag: Ek kry swaarder as jy: Hulp uit onverwagte oorde
Toe sê die vroue van die dorp vir Naomi: “Prys die Here wat vandag vir jou ’n losser gegee het. Mag hy beroemd word in Israel. Mag hierdie kind vir jou vreugde bring en vir jou sorg in jou ouderdom. Want hy is die seun van jou skoondogter wat vir jou so lief is en wat vir jou meer beteken as sewe seuns!” (Rut 4:14-15)