Die Franse Katolieke Kerk sal eiendomme verkoop of moontlik ʼn lening moet aangaan om vergoeding te finansier vir duisende slagoffers van seksuele mishandeling deur priesters.
Lees meerAlles vir Maandag 8 November 2021
Oorwinning in waterregtesaak
Die vermoë om waterregte wettig ingevolge die bepalings van artikel 25 van die Nasionale Waterwet oor te dra, is noodsaaklik, veral vir die besproeiingsektor.
18 sterf toe goudmyn ineenstort
Die goudmyn is in Niger naby die grens met Nigerië geleë.
‘Rowers’ voortvlugtig ná skietery met die polisie
Die polisiebeamptes is aangeval het toe hulle reageer het op ʼn sakerooftog in Tonga.
Koeriervoertuig in KZN beroof
ʼn Koeriervoertuig is Maandag in Mount Edgecombe in KwaZulu-Natal beroof.
ToekomsVenster: Die Here is by jou
Ons het ons lewe aan God te danke, daaroor kan daar geen twyfel wees nie.
Vrou se liggaam in huis gevind
ʼn Persoon wat moontlik inligting kan verskaf, word in verband met die moord op Angelique Fourie gesoek. Sy het glo die persoon geken.
Ontmoet TLU SA se span: Wannie Scribante wil boere dien
“Ek is grootgemaak met die idee om te dien en ander eerste te stel. Groei is ook belangrik. Mens moet groei in ’n organisasie om ’n idee van sy hartklop en visie te hê.”
Geen nasionale gesondheidsversekering tot nuwe wet aanvaar word
Solidariteit sê dit moes nooit gebeur het dat amptenare oor voorgestelde wette praat asof dit reeds ʼn werklikheid is nie.
Matrieks positief oor wiskundevraestel
Matrikulante sê hoewel hulle met sekere vrae in die tweede wiskundevraestel kopgekrap het, dit heelwat makliker as die eerste vraestel was.
Weer glo oorsaak van kragonderbrekings in Tshwane
Talle gebiede in Johannesburg was ook vir groot gedeeltes van Maandag reeds sonder krag.
Skoolseun word wolskeer-entrepreneur
Cloete Oosthuizen is net 19 jaar oud maar het al vir hom ʼn stewige onderneming opgebou nadat hy drie jaar gelede besluit het om sy tuisskoolloopbaan vinniger af te handel sodat hy sy passie kan uitleef en begin geld verdien.
Man dood, vrou ernstig gewond op luukse landgoed
Die vrou is met skietwonde per helikopter na die hospitaal gehaas.
Nog ʼn Afrikaanse fliek op pad Oscars toe
Die fliek is in Afrikaaps, die Kaapse dialek van Afrikaans wat wyd deur inwoners van die Kaapse Vlakte gepraat word.
Kulula vlieg nou weer meer gereeld
In die geval van vlugte tussen Kaapstad en Durban, het die redery inderwaarheid sy kapasiteit verhoog.
Woord: salaris
Wat is die verwantskap tussen sout en salaris? Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “salaris”.
ANC se KOÖPtasie-wenresep
Die ANC het in die afgelope verkiesing steeds ʼn meerderheid in 166 munisipaliteite behaal ongeag hul rampspoedige regeringsrekord.
Welverdiende reën ná skroeiende hitte
Die weerdiens waarsku dat dele van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap hael en gepaardgaande sterk winde Maandag kan verwag.
kykNET bied volgende jaar unieke 10de Silwerskermfees aan
Minstens vyf nuwe vollengte rolprente en 17 kortflieks, wat onlangs met die mentorskap van die fees voltooi is, sal hul wêreldbuiging op die 10de kykNET Silwerskermfees maak.
Vervang jou skoonheidprodukte dán
Nie net sal skoonheidsprodukte wat verval het minder doeltreffend wees nie, maar dit kan tot irritasies en infeksies lei as dit deur bakterieë besmet is.