Tydens prof. Dan Kgwadi se ampstermyn as vise-kanselier aan die NWU is Afrikaans as onderrigtaal byna heeltemal afgeskaf
Alles vir Maandag 8 November 2021
Moti-broers weke later steeds vermis
Die jongste broer het Sondag sy sewende verjaardag gevier.
Red Bull glimlag breed in Mexiko
“Hulle is net te vinnig,” het Lewis Hamilton gekla ná Max Verstappen en Sergio Perez in Mexiko-stad uitblink.
Petroljoggies op Marikana aangehou
Veiligheidswagte het die rooftog opgevolg en ʼn skietery het tussen hulle en die vermeende rowers ontstaan.
‘Koop nou, betaal later’, ’n nuwe manier om te koop
Die nuwe manier van koop, naamlik koop nou en betaal later, klink dalk soos ou nuus, maar dit is beslis nuut. Jy koop nou en betaal later soos met ander vorme van krediet, maar die verskil is dat jy nie rente betaal nie. Ina Opperman verduidelik hoe dit werk en wie dit aanbied.
Covid-19-statistieke: Minder as 1% toets positief
Limpopo het geen nuwe gevalle aangemeld nie.
‘Facebook-verkragter’ in hospitaal vasgetrek
Die beweerde reeksverkragter het glo sy slagoffers op Facebook gelok.
VSA se grense eindelik oop
“Dit is ongelooflik moeilik. Ek wil net so graag my seun sien.”
Skotland klop die Wallabies
Dit het ook die Wallabies se vyf agtereenvolgende oorwinnings tot ʼn einde gebring.
Gedagte vir die dag: Hoop en teleurstelling
Egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het. (Romeine 5:4-5, Bybel in Afrikaans 1983/1992)