Die komitee is ook bekommerd dat matrieks nie genoegsaam kon voorberei op die eksamen nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 9 November 2021
Vlieënier kom op gekaapte broodbakkie af
Die kapers het glo met 1 000 brode op die vlug geslaan.
Waarskuwing uitgereik ná rooftog in Rustenburg
“Ry dadelik na die naaste polisiestasie indien jy enigsins vermoed dat jy agtervolg word.”
‘Swendelaar’ vinnig vas ná ontsnapping
Dale Robert Harmse kon ontsnap nadat hy voorgegee het dat hy ’n gevangene is wat vanoggend vrygelaat moes word.
Hou kerse byderhand tot Saterdag
“Sommige munisipaliteite het nie hul kant gebring in die inwerkingstelling van beurtkrag nie.”
‘Op my eish!’ eersdaags terug – met ʼn nuwe akteur op soek na liefde
Met ʼn ewige vonkel in die oog en daardie sexy sagte bry, maak hy al vir jare menige vroue se knieë lam.
ToekomsVenster: Die Bybel is waar
Die Bybel is egter ʼn geloofsboek, ʼn openbaring, ʼn bekendmaking van Goddelike waarhede. Dit is ʼn getuienis, die getuienis van hoe mense sedert die eerste tye in die teenwoordigheid van hierdie God gelewe het.
Leerders blink uit in virtuele debatskompetisie
Spanne moes hul debatvoering opneem en binne ʼn vasgestelde tyd afhandel, waarna dit aanlyn ingedien moes word.
Mej. SA wél op pad na Israel ondanks ‘fopnuus’
“Lalela sê openlik dat sy as kind geboelie is en sal nie as volwassene geboelie word om nié haar lewenslange ambisie te vervul nie.”
Numsa eis ook De Ruyter se kop
Die vakbond meen Eskom het bestuurders nodig wat die land se ligte aan die brand kan hou.
Drake sê hy bid vir slagoffers van konsert
Die kletsrymer Travis Scott het gesê hy sal die begrafniskoste van die oorledenes betaal.
Uitdrukking: Iemand blouboontjies gee
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “iemand blouboontjies gee”.
ACDP hof toe oor Covid-19-entstof vir kinders
Die party voer onder meer aan dat dit teenstrydig is met die beste belange van kinders om hulle as “skild” vir die volwasse samelewing te gebruik.
Boek van die maand: ‘Simoelégri, stad van onrus’ deur Jaco Fouché
Jaco Fouché bewys homself as uitbeelder van die enkeling wat buite staan en waarneem en bied insig in ʼn verwordende samelewing.
Verpleegster wat pasiënte vergiftig, gevonnis
Die verpleegster het vroeër aan die polisie gesê dat sy “moontlik” 20 mense oor ʼn tydperk van twee maande vermoor het.
Amazon-sonkragplaas vul SA kragnetwerk aan
Die hernubare energie wat jaarliks deur dié plaas opgewek word, kan sowat 8 000 Suid-Afrikaanse huishoudings ondersteun.
Unieke rekord wink vir Frans in Skotland
Die gewilde agterspeler sal die eerste Springbok word wat al vir 15 jaar internasionale rugby speel.
Oorgang na laekoolstof-ekonomie ‘nie so maklik’
Die wegbeweeg van steenkool as hoofbron van energie sál die klimaat help, maar derduisende sonder werk laat.
Wagte ‘kruip weg’ toe Duitsers in Jhb aangeval word
“Dit was die ergste tien minute van my lewe. Jy is só alleen. Ek het gedink dat my man besig is om voor my oë te sterf en ek kon niks doen nie.”
KSA loof Proteas se veggees, professionaliteit
“SA krieket is die uiteindelike wenner, aangesien die momentum wat verkry en die lesse wat geleer is, ons op ’n opwaartse kurwe vir die toekoms plaas – gebou op ’n fondament van uitnemendheid, toegang en inklusiwiteit.”