“My moederhart is verpletter, leeg … stukkend.”
Alles vir Dinsdag 9 November 2021
J&J-opvolgdosis nou beskikbaar
Daar is ook sprake van ’n Pfizer-opvolgdosis wat eersdaags beskikbaar sal wees.
Vrou kry verkeerde baba ná ‘fout’ met IVB
“Toe die waarheid aan die lig kom, het dit die omruil van die kinders des te meer hartverskeurend gemaak.”
Buttler, Wiese slaan meeste sesse
Aiden Markram het ook met reëlmaat die bal oor die grenstou in die Proteas se T20-Wêreldbekerveldtog gestuur.
1 200 jaar oue kano toevallig gevind
Die boomkano is moontlik 1 200 jaar oud en is in ongeveer 800 n.C. gebruik.
Trokdrywer aangekla ná matrikulant se dood
Te danke aan die inligting wat wyd op sosiale media versprei is, is die vragmotorbestuurder in Randfontein vasgetrek.
Inwoners raadop oor kragprobleme in Lichtenburg
Inwoners sit vir die tweede keer in ’n jaar al vyf dae lank sonder krag. Dit het verreikende gevolge vir siekes, bejaardes en sakeondernemings op die dorp.
Impak van beurtkrag op ekonomie ‘katastrofies’
ʼn Ekonoom sê voortdurende beurtkrag sal eindelik ʼn katastrofiese uitwerking op werkskepping en die voortbestaan van kleinsakeondernemings hê.
Dodetal styg verby 100 ná tenkwa ontplof
Hospitale sukkel intussen om voor te bly met die behandeling van brandslagoffers.
Hyundai se nuwe bus is hier
Die ontwerp is nie net puik aan die buitekant nie maar ook in die binneruim. Op die pad is die Staria voorwaar ʼn belewenis.
Alonso meen Hamilton vou onder druk
“Toe hy slegs teen Valtteri Bottas om die wêreldtitel moes baklei, was alles klopdisselboom. Nou beland hy egter gereeld in die moeilikheid.”
Nóg iemand dalk betrokke by Cleo se ontvoering
Daar word beweer dat ʼn vrou na klein Cleo Smith tydens haar ontvoering omgesien het.
Leah stap aan op die Top-20
Irene-Louise verloor egter haar plek in die no. 1-posisie met “Tekkies brand” en val een plek terug na no. 2.
Miljoene rande se dwelms uit Valke se kantore gesteel
Die rowers het ook met ʼn kluis waar bewysstukke bewaar word, gepeuter.
Skadelike piesangs uit Somalië ‘fopnuus’
Beeldmateriaal van ʼn skadelike bakterie wat uit piesangs gehaal word, het paniek onder verbruikers gesaai.
Noodkreet van uitgemergelde gesondheidswerkers
Hierdie personeel moes die hele tyd die sterkes wees. Dag en nag werk. Sielkundige aanslae trotseer.
Kinders moet ook self leer kies
Dit ontsettend belangrik om ons kinders van jongs af besluitnemings- en probleemoplossingsvaardighede te leer. Ons is geneig om vír hulle te besluit of selfs voor te sê; dis mos makliker en vinniger.
Boek: ‘Die duisend en eerste nag’ – Francois Bloemhof
“Die duisend en eerste nag” het geen geduld met ou, veilige storiegrense nie.
Voormalige kêrel gee hom oor ná vrou se moord
Angelique Fourie se voormalige kêrel het kort ná haar dood spoorloos verdwyn.
Resep: Swartolyftapenade
Hierdie ryk smeer is heerlik op bruschetta of op ʼn toebroodjie saam met ander vulselbestanddele.