Die man wat Saterdag die spel tussen die Springbokke en Wallis ontwrig het, sal nie weer sy voete in die Principality-stadion mag sit nie.
Alles vir Dinsdag 9 November 2021
Omskep ʼn vraghouer in jou ideale tuiste
Vraghouer-behuising word al hoe meer gewild. Jy kan vir jouself ʼn ideale woning of werkseenheid met só vraghouer skep.
Laerskoolmeisie deur weerlig doodgeslaan
ʼn Laerskoolleerder van Bloemfontein in die Vrystaat is Maandag deur weerlig doodgeslaan.
Luister: Kies dié grootste Afrikaanse grap uit die top-10
Kom kyk nou na die top-10‑grappe, lag heerlik saam en stem vir jou gunsteling‑ Afrikaanse Grap van Alle Tye.
Huldeblyke stroom in ná moord op sendelingpastoor
Huldeblyke stroom in vir past. Francois Snyman wat Saterdagaand voor sy vrou en kinders doodgeskiet is.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 0,7%.
Ramaphosa lê wakker oor Eskom; gaan nie De Ruyter en Kie. in pad steek
Ramaphosa het egter Maandag tydens ʼn mediakonferensie gesê dat niemand se koppe gaan rol in verband met die voortdurende beurtkrag-situasie nie, ondanks beroepe in dié verband.
Gedagte vir die dag: God is nie doof nie – Hy hoor my hart se opregtheid
As ek kwaad in my hart bedink het, sou die Here nie na my luister nie. Maar God het tog geluister; Hy het my gebed verhoor. (Psalm 66:18-19)