In ʼn spanpoging tussen boere en die polisie in die Vrystaat is drie gewapende verdagtes aangekeer.
Alles vir Donderdag 11 November 2021
Ducati se Multistrada V4 ʼn uitnemende avontuurfiets
Die V4 is ’n ongelooflike fiets, en as ek iemand gehad het wat heeldag saam met my ry, sal ek nie vir ’n oomblik huiwer om die V4 aan te skaf nie.
‘Ontvoerde’ tienerdrawwer gevind
Die Franse tiener het na bewering van haar ontvoerders ontsnap nadat sy glo in ’n woud verdwyn het.
Foto’s: Onnie se kar ploeg in skoolgebou
Twee leerders en twee onderwysers is in die voorval beseer.
Raad verduidelik oor ‘SEB-vereistes’ vir uitvoere
Saai het vroeër sy diepe kommer oor die vereistes uitgespreek en gesê dit gaan ʼn knou vir veral familieboerderye wees.
Familie verpletter ná noedel-voorval kinders eis
Die vervaardiger van die noedels wat die kinders ure voor hul dood geëet het, het intussen gesê hy sal ʼn gedeelte van die kinders se begrafniskoste dek.
Klipwerf Orkes vier vanjaar ʼn Hantam Kersfees
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn kopie van Klipwerf Orkes se splinternuwe album, ‘Hantam Kersfees’, wen.
Hofsake hoop op ná stormloop, sterftes by konsert
Twee konsertgangers, onder wie ’n negejarige seun, het teen Woensdag steeds om hul lewe in hospitale geveg.
Akademia spog met akkreditasie van professionele finansiële liggame
Akademia het akkreditasies by verskeie professionele finansiële liggame in Suid-Afrika vir sy grade ontvang.
Mensehandelaar, verkragter gaan swaar vonnisse gelyk uitdien
Peter Akadoronge (37) is op verskeie aanklagte van verkragting en mensehandel skuldig bevind.
Covid-19-statistieke: Syfers klim weer effens
Die jongste syfer is hoër as die gemiddelde getal nuwe gevalle oor die afgelope sewe dae.
Vermiste Moti-broers tuis
“Toe ons die oproep ontvang dat ons die kinders kan gaan haal, het ons ons vol hoop na die toneel gehaas.”
Gedagte vir die dag: Jesus, my rolmodel: Woorde én dade
Julle weet ook hoe God Jesus van Nasaret met die Heilige Gees en met krag gesalf het. Jesus het toe rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat onder die mag van die duiwel was, want God was by Hom. (Handelinge 10:38)