Die vooruitsigte vir vroeg volgende week lyk ook goed.
Alles vir Vrydag 12 November 2021
Hertzog-onderwyswet van 1908 en vandag se taalbeleide
Die grootste verskil tussen die 1908-onderwyswet en vandag is die twee bedelings, skryf Theuns Eloff, voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys.
Kleuter wat in ongeluk sterf, se saak hersien
Die privaatvervolgingseenheid voer aan die polisie het nie behoorlik ondersoek ingestel na die motorongeluk wat die vyfjarige Amé Jansen van Rensburg se lewe geëis het nie.
Gim-instrukteur tydens Zoom-sessie doodgeskiet
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe vreesbevange kliënte hulpeloos toekyk terwyl hul instrukteur doodgeskiet word.
Byna 40% van volwassenes nou ingeënt
Kommer oor vrugbaarheid ontmoedig jong mense glo om die Covid-19-inenting te ontvang.
Familie eis geregtigheid ná moord op sakevrou
Nadat Glenda Ndlanzi voor Voortrekkers in Centurion doodgeskiet is, het haar geliefdes die veldtog #whokilledglenda van stapel gestuur om meer druk op die owerhede te plaas.
Oudspeler bevraagteken Warner se sportmangees
Die Australiese openingskolwer het ’n reuse-ses geslaan nadat een van Mohammad Hafeez se aflewerings twee keer gebons het.
Pikkewyn swem al die pad na Nieu-Seeland
Dit is slegs die derde voorval van ʼn adeliepikkewyn wat dit al die pad tot by Nieu-Seeland gemaak het.
Conway uit met gebreekte hand ná kolfvuishou
“Sy hand het die kolf op net die verkeerde plek getref. Ja, dit was waarskynlik nie die slimste ding wat hy al aangevang het nie, maar dit is ongetwyfeld ’n fratsongeluk.”
Wêreld se kleinste baba oorleef wonderbaarlik
Klein Curtis Means, wat maar 420 g geweeg het, se tweelingsussie is die dag ná hul geboorte oorlede.
Huiswerker verjaag boef wat deur venster klouter
Die verdagte was glo op pad om ʼn skootrekenaar te gryp, maar die huiswerker het hom onderskep en die twee het begin stoei.
Grondslagfase-graad nou by Akademia beskikbaar
Hierdie kwalifikasie is die derde program wat tot die Fakulteit Opvoedkunde se studierigtings gevoeg is.
Pofadder-verhoor begin Maandag
Suretha Brits het glo derduisende rande betaal om haar man, Leon Brits, te laat vermoor en die moord haarfyn beplan.
Resep-video: Bovril-en-kaasmuffins in ʼn blikbeker
Dié muffins kan jy inpak werk toe, saamneem na ʼn braai of sommer net as ʼn peuselhappie geniet.
Luister: Irene-Louise sing dansvloere, treffersparades aan die brand
“Ek het nou al baie vertonings in my lewe gedoen en gesien hoe mense my musiek geniet, maar as ek begin met die lirieke ‘maak jou veters vas’ gaan mense absoluut mal.”
Hollywood: Gesogte musiek-, modepryse uitgedeel; nuwe ‘Downton Abbey’-fliek op pad
Die aktrises Zendaya en Anna Taylor-Joy, wat die hoofrol in ‘The Queen’s Gambit’ vertolk het, het eretoekennings ontvang.
Voormalige ekonoom deel kaalkopwaarheid oor AHi
Die organisasie is opgerig toe Afrikaners besef het ekonomiese bemagtiging deur die staat is buite die kwessie.
Rower wat bejaardes oorrompel, beroof moet 25 jaar sit
In ʼn struweling met die rower het Martha Snyman haar kop gestamp en kort daarna gesterf.
Laerskool vier halfeeu met besoek aan monument
Die Voortrekkermonument het dié week die grootste groep besoekers ontvang sedert die Covid-19-pandemie die land in onsekerheid en mismoedigheid gedompel het.
De Klerk ‘omstrede, polariserend, maar ook realisties’
Die parlement sê die voormalige president het die weg gebaan vir broodnodige demokratiese hervorming.