Kry die jongste koronavirus- en inentingsyfers hier.
Alles vir Vrydag 12 November 2021
Landbou wil ‘strukturele hervorming’ fyn dophou
Agri SA sê dit is bemoedigend dat die minister ʼn mate van beperking toon deur die land nie te verbind tot besteding sonder die versekering van ʼn volhoubare langtermyninkomstebron nie.
Gedagte vir die dag: Jesus, my rolmodel: Genesings
Julle weet ook hoe God Jesus van Nasaret met die Heilige Gees en met krag gesalf het. Jesus het toe rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat onder die mag van die duiwel was, want God was by Hom. (Handelinge 10:38)