“Suid-Afrikaners het ʼn reg om te weet waarom ʼn uitvoerende hoof van ʼn belangrike instelling soos die RTIA afgedank word.”
Lees meerAlles vir Maandag 15 November 2021
Ontploffing in Engeland ʼn terreur-aanval, sê polisie
ʼn Tuisgemaakte bom het Sondag in ʼn taxi afgegaan.
MRK begin met ondersoek oor Julie-onluste
Die Menseregtekommissie het Maandag begin met verhore oor onluste in Julie wat 354 mense se lewens geëis het.
Beëindiging van aandklokreël geëis
“Die voortdurende afdwing van aandklokreëls op die publiek is onaanvaarbaar en nie gegrond in feitlike bewyse nie.”
Vermeende reeksmoordenaar verskyn in Limpopo-hof
Hy word van sewe moorde beskuldig.
ToekomsVenster: God weet
Hy bedoel dit goed met ons en niks kan ons van sy liefde skei nie.
Ed Sheeran wen groot op MTV-pryse
Die Britse sanger Ed Sheeran is met die mees gesogte prys vir die aand huis toe.
Man het glo twee vuurwapens by gastehuis gehad
In die video wat op sosiale media gedeel is, kan gehoor word hoe Cloete herhaaldelik gil “Skiet my, skiet my”.
Fonds vir landbou-studente gestig
Helpende Hand weet hoe moeilik boere dit het en hoe belangrik die landbou vir voedselsekerheid is.
Skote klap toe rowers op juwelierswinkels toesak
Minstens agt rowers het ná die rooftogte in motors op die vlug geslaan.
Afrikaanse tuisversorgers is reddingsboei vir bejaardes
“Dit is ʼn roeping en met dié kursus word jy toegerus om ʼn verskil in mense se lewe te maak.”
Upington-sakevrou se moord glo beplan
Luidens die klagstaat het die twee beskuldigdes na bewering ʼn elektriese koord en ander voorwerpe gebruik om Judith Redelinghuys te verwurg.
Kerskonsert bring lig vir Danville en Elandspoort
Hoewel die konsert gratis aangebied word, vra die organisasies vir skenkings ten bate van Lig Kinderbediening se projekte wat die opvoeding- en armoedenood van Afrikaanse gemeenskappe in Danville en Elandspoort aanpak.
Ligte by Aktekantoor af weens ‘wanbetaling’
“Baie mense maak staat op die geld van transaksies wat geskeduleer is om geregistreer te word, en nou kan niks voortgaan nie.”
Chemie-vraestel moeiliker as fisika
Van die vrae wat gehandel het oor organiese chemiese reaksies en chemiese ewewig was redelik moeilik.
Foto’s: Verlowing by die see vir boer Albert
“Toe ek op my een knie neersak om die jawoord te vra, was haar eerste reaksie: ‘Weet my pa hiervan?’.”
Regering wil invoer van palmolie beperk
Kenners waarsku dié besluit moet nie bloot ondeurdag deurgevoer word nie, aangesien dit moeilik sal wees om palmolie met plaaslike produkte te vervang.
Shell kry wind van voor oor planne met Wildekus
Shell se aktiwiteite sal behels dat 48 luggewere elke 10 sekondes op die seebodem afgevuur word.
Leon Brits ‘was manipulerend, jaloers’
Luidens Suretha Brits se pleitooreenkoms het haar oorlede man daarop aangedring dat sy ʼn aborsie kry toe sy op 15 jaar swanger geword het.
Luister: Dis weer tyd vir ‘Agterblad’!
Bokke slag Skotte, Kiwi’s gekelder en Lewis laat wiel!