Hierdie kamp is vir jong manne in graad 11 wat lus is vir ʼn uitdaging!
Alles vir Maandag 15 November 2021
Ses dood toe skote by kinderpartytjie klap
In nóg ʼn voorval in Meksiko dieselfde dag, is vyf mense doodgeskiet en ʼn baba gewond.
Inperking wink vir oningeëntes in Oostenryk
Diegene wat die inperkingsregulasies oortree, kan met 500 euro (sowat R8 700) of meer beboet word.
Nuuskommentaar: Israel en Palestina – ’n hedendaagse apartheidstaat?
Die Israel-Palestina-konflik hang nie net van die Jode en die Palestyne af nie, maar ook van die rigting waarin die internasionale debat deur betrokke rolspelers gestuur word.
Gru-botsing op N2 eis lewe van vyf
Altesaam 13 mense in vier voertuie was in die ongeluk betrokke.
Skaars bottel konjak vir R70 000 te koop
Ander eksklusiewe spiritualieë is nou op die Shoprite-groep se aanlyn winkel beskikbaar.
Polisie skiet man glo ná twis by gastehuis
“Veg my man. Ek kan jou nie verloor nie, nie so nie.”
Foto’s: Reusehaelstene tref Lydenburg
Haelkorrels so groot soos “krieket- en tennisballe” het groot skade op die dorp aangerig.
Luister: Die Heuwels draai die volume op met jongste album
Die jongste album bevat agt snitte, waarvan die eerste enkelsnit, “Eggo”, saam met Danie Reënwolf van Spoegwolf, reeds ʼn gewilde treffer is onder Afrikaanse musiekluisteraars.
Video: Eend met rooi skoentjies neem deel aan NYC-marathon
As jy te lui is om van die rusbank op te staan, dan sal dié eend jou dalk inspireer.
‘Ek is skuldig’ – hotelier se weduwee
Suretha Brits het erken sy het haar man, Leon Brits, se moord haarfyn beplan.
Padlangs met die Jimny: die Karoo, die Kalahari, riviere en die see
Die uitnodiging was duidelik. Van Donderdag tot Sondag – ʼn Suzuki Safari.
Man skiet glo rondloperhond in motorhuis
ʼn Aantal inwoners het glo gesien hoe hul buurman ʼn hond is sy motorhuis insleep voordat ʼn skoot afgaan het.
‘ANC wil Mej. SA ook dwing om knie te buig’
“Anders as met die skoonheid- en sportkompetisies kan die ANC-regering maklik die internasionale kroon dra vir die mees korrupte en onbevoegste regering in die wêreld.”
Boek: ‘Die Goorgomgaaitjie’ – Julia Donaldson
Die Goorgomgaai sê: “Glo vir my, uit die bos moet ʼn goorgomgaai wegbly.”
Hamilton gaan nie titel so maklik prysgee
Toto Wolff was ná Mercedes se sukses in Sao Paulo vies omdat sy span “talle klappe in die gesig” gekry het.
Kapers besef nie hulle teiken LUR
“Jy gaan vir ons moeilikheid maak”, het kapers glo aan Speedy Mashilo gesê kort voordat hulle hom afgelaai het.
Negejarige sterf ná Astroworld-stormloop
Ouers van die negejarige Ezra Blount het nie verwag dat hul kind in ’n ambulans na ’n hospitaal gehaas sou word toe hulle hom na Travis Scott se konsert geneem het nie.
MTI-likwidateurs vind Bitcoin, eiendomme, luukse motors en silwer
Ina Opperman het gaan kyk wat die likwidateurs nog gevind het en wat nou verder gaan gebeur.
Woord: karnuffel
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “karnuffel”.