“Die regering het gekies om hierdie pleidooie te ignoreer – wat ons met geen ander keuse laat as om die internasionale gemeenskap te nader om hulp nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 November 2021
Kragnetwerk onder druk, sê Eskom
Alhoewel geen beurtkrag tans ingestel word nie, het die kragvoorsiener Eskom die publiek se bystand versoek om die verbruik van elektrisiteit te verminder.
Kgetlengrivier slaan nie ag op hofbevel
Sakeliga kan nou die munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier-munisipaliteit strafregtelik tot verantwoording roep.
Solidariteit skryf aan ministers oor brandstofpryse
Solidariteit versoek dat alle brandstofpryse dringend gedereguleer moet word en dat die brandstofheffing verminder word.
Malinga dalk in Januarie gevonnis
Khumbulani Malinga is in Oktober skuldig bevind nadat hy Lizel Visagie in Maart 2019 doodgery het.
Vrystaat-ongeluk eis 4
Vier persone is dood en drie beseer in ʼn trompop ongeluk op die N1 tussen Winburg en Ventersburg.
Aktekantoor skuld miljoene vir krag
Die aktekantoor het glo in September die laaste keer vir krag betaal.
ToekomsVenster: Merk jou pad duidelik af
Ons word geroep om meer te doen as om net te bestaan.
Sun City wen gesogte reisprys
Die World Travel-toekennings is ʼn leier in die toerisme-, lugdiens-, hotel- en gasvryheidsektor.
Beveg veediefstal ‘van bo af’
Om die vlaag van veediefstal te stuit moet daar na die omvang, modus operandi van die sindikate en afsetpunte van gesteelde vee gekyk word.
Kundige wenslys-wenke vir jou kind dié Kersfees
Help jou kind met ʼn wenslys vir geskenke.
Routydperk, staatsgedenkdiens vir De Klerk
Oudpres. FW de Klerk sal vandeesweek vir sy rol as adjunkpresident in oudpres. Nelson Mandela se regering van nasionale eenheid vereer word.
Lokprent: Frans en Kie. weer terug in ‘Klein Karoo 2’
Vir langer as agt jaar wag aanhangers van die rolprent ‘Klein Karoo’ om uit te vind wat sedertdien in die lewens van Frans, Cybil, Bongi, Jackie en die res gebeur het.
Afrikaanse konsert wil hoop saai
Ons het geluister, en nou hou ons konsert. Dit is nie sommer net enige konsert nie, dis ʼn hoopsaaikonsert, ʼn simboliese tree van hoop.
Justin Bieber op pad na SA
Bieber sal op 28 September 2022 in die DHL-stadion in Kaapstad te sien wees.
Jakarandastad se totstandkoming gedenk
“Dit is spesifiek gestig met ʼn hoofstad in gedagte en dit op sigself is ʼn unieke gebeurtenis.”
Duisende entstofdosisse in Gauteng vermors
Sommige van die dosisse het bloot verval voordat dit toegedien kon word.
Ramptoestand wéér verleng, IRR maak beswaar
Suid-Afrika het tans die laagste aantal Covid-19-sterftes en -getalle op rekord sedert die hoogtepunt van die eerste vlaag in Julie verlede jaar.
SA bied krieketskouspel in 2027 aan
Suid-Afrika sal saam met Namibië en Zimbabwe gasheer vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi (50 boulbeurte) speel.
Sepiegids: Chanel is op die oorlogspad in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ versprei skoknuus oor Nazeem soos ʼn veldbrand en in ‘Arendsvlei’ kry Lionel bewyse dat Ayesha verlief is op hom.