Iets wat aanvanklik soos ’n plaaslike opstand gelyk het wat gou onderdruk sal word, dreig intussen om in ʼn burgeroorlog in Ethiopië te ontaard.
Alles vir Dinsdag 16 November 2021
MultiChoice stel nuwe kykNET-hoof aan
Karen Meiring, tans die direkteur van M-Net se kykNET-kanale, het pas haar uittrede aangekondig.
Padlangs met Ford se allesdoener
Ons roete het oor 1 200 km gestrek – van die Kaapstad Internasionale Lughawe tot by die Wijnland Auto Museum.
Reinach begin teen Engelse
Indien die Springbokke hierdie naweek op Twickenham wen, sal hulle vir die eerste keer sedert 2013 hul Europese avontuur onoorwonne afsluit.
‘Ons sal nooit weer dieselfde wees nie’
Die gesin van ’n 22-jarige Vrystaatse boer is verslae nadat hy verlede week ’n epileptiese toeval gehad en verongeluk het.
‘Nêrens, Noord-Kaap’ se Albert Pretorius: ‘Almal ken ’n Ronnie’
Met Ronnie Adendorff in ‘Nêrens, Noord-Kaap’ het Albert Pretorius hom nog verder in Suid-Afrikaners se harte ingespeel.
Stemboodskap oor noedels is onsin
ʼn Boodskap oor ʼn swanger vrou wat dood is nadat sy glo noedels geëet het, het mense landwyd op hol gehad nadat dié inligting wyd op sosiale media versprei is.
Bokboere het rede om fees te vier
Tydens die geleentheid wat deur Saai gereël is, is twee inheemse veldbokke op die spit gesit en gaste is op bokmelkkaas en -roomys getrakteer.
Beendere wel dié van vermiste man
Adriaan Scheepers is September verlede jaar reeds as vermis aangemeld.
DA ‘vorder’ met koalisiegesprekke
“Dit is nie die DA se werk om die ANC te red nie,” meen John Steenhuisen.
Stem vir die Grootste Afrikaanse Grap van Alle Tye
Laat weet ons watter een van die top-10-grappe as die Grootste Afrikaanse Grap aangewys moet word.
As Roger speel, wil hy wen
“Soos wat ek vir Roger ken, sal hy op sy beste wil wees en speel om te wen.”
Bruid waarsku ander teen dié fout
ʼn Bruid se videoboodskap, oor die een ding waaroor sy ná die troue spyt is, is baie gewild op sosiale media. Sy waarsku ander om nie dieselfde fout te maak nie.
Motorfietsryer tydens transitorooftog geskiet
Die transitowa en een van die verdagtes se Mercedes-Benz het ook tydens die voorval in vlamme opgegaan nadat die wa opgeblaas is.
Gesin ná dae in woestyn gered
Die gesin van vier het deur die Simpson-woestyn in Sentraal-Australië gereis toe hul kampeerwa ná stortreën vasgeval het.
Hamilton se Mercedes het nou net te veel spoed
“Ons het nog nie vantevore só ’n enjin van Mercedes gesien nie.”
Juwelier dink verdagtes is klante, toe klap skote
Die eienaar van die juwelierswinkel het glo ook haar te voorskyn gebring en ʼn skietery het uitgebreek.
Nóg drie aangekla van VBS-bedrog
Die drie verdagtes, onder wie ʼn voormalige munisipale bestuurder van Limpopo, is in Pretoria in hegtenis geneem.
Konstabel skiet vriendin, toe homself in motor
Die konstabel het op die agterste sitplek gesit en sy vriendin op die voorste.
Resep: Hoender-quesadillas
Quesadillas is ʼn doodmaklike, smullekker gereg wat jy sommer in ʼn kits kan maak.