Daar is nie ’n enkele Springbok onder die benoemdes vir internasionale speler van die jaar nie. Selfs al is hulle die no. 1-span op Wêreldrugby se internasionale punteleer.
Alles vir Dinsdag 16 November 2021
Eskom: Staat en ANC die ‘mamparras’
Ek sien in die Sunday Times André de Ruyter is hulle “Mamparra van die week”. Nee, Sunday Times, as dit by Eskom kom, is die sentrale staat en die regerende ANC die mamparras van die dekade!
Boek: Bybelse gids vir tieners
In die stukkende wêreld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Dié gids gee vir tieners hulpmiddels om hul wêreld weer heel te maak.
Uitdrukking: Op die bakoond sit
Wanneer sê ons iemand sit op die bakoond? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié uitdrukking.
Man in hof oor liggaamsdele in vrieskas
Die verdagte se vriendin het op die gru-vonds afgekom en onmiddellik hulp ontbied.
‘Kommer, skok’ ná tennisspeler verdwyn
Die tennisster Peng Shuai is nog nie weer met ’n oog gesien nadat sy ’n magtige Chinese politikus van seksuele aanranding beskuldig het nie.
Twee snitte vir Irene-Louise op Top-20
Jay en Irene-Louise van Wyk se splinternuwe duet, “My volgende fout”, klim vandeesweek met 14 plekke.
Fratsongeluk eis pa, jare ná seun se dood
Jaco Bamberger, ʼn bekende boer van Ottosdal, is Vrydag dood langs sy bakkie aangetref.
Aiden, Anrich onder WB se bestes
In die T20-wêreld waar dit links en regs sesse reën, is dit ongelooflik dat ’n bouler teen minder as ses lopies per boulbeurt geslaan word.
G’n keer aan Proteas in Windhoek
Suid-Afrika is tans onoorwonne ná sewe wedstryde en hulle het reeds 498 doele aangeteken en slegs 207 afgestaan.
Siya, die ‘Faf’-broekie en Gerard Butler
Dit is nie net die Springbokke se oorwinning oor Skotland die afgelope naweek wat die nuus gehaal het nie.
Polisiebeamptes jare ná jong man se dood gevonnis
Alexander Monson (28) se gesin veg al nege jaar lank vir geregtigheid nadat hy in Mei 2012 dood in ’n tronksel aangetref is.
Dissipline sit nie stil nie
Studies toon dat slegs 2% van volwassenes wat vir ʼn aanlyn kursus registreer daardie kursus binne die gegewe tyd voltooi. Dit is dus belangrik dat ons van vroeg af ʼn gedissiplineerde en suksesvolle aanlyn leerkultuur kweek.
Suretha het ‘sielkundige en fisieke letsels’
Suretha Brits se pa is glo dood toe sy baie jonk was en haar gesin het finansieel swaargekry.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 0,9%.
Agt in hof oor korrupsie by grenspos
Ses immigrasiebeamptes van die departement van binnelandse sake het Maandag saam met ’n polisiebeampte en ’n Mosambiekse straatverkoper in die Komatipoort-landdroshof in Mpumalanga op aanklagte van korrupsie verskyn.
Gedagte vir die dag: Wat sê natuurgeluide?
Die see en alles daarin moet druis, die wêreld en almal wat daarin woon. Die riviere moet hande klap, die berge moet jubel voor die Here. Want Hy kom om die aarde te oordeel. (Psalm 98:7-9)