Rassie Erasmus, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se direkteur van rugby, is skuldig bevind aan wangedrag en is ‘n skorsing opgelê.
Lees meerAlles vir Woensdag 17 November 2021
Martelize Brink dis spekulaas op vir Ivan, Donnalee
Ivan Botha en Donnalee Roberts kuier dié week saam in ‘Martelize se stamtafel’. Hulle gesels oor hul Duitse en Nederlandse herkomste, kuier en kook saam Sauerbraten en gevulde spekulaas.
FNB-bestuurder vas vir bedrog
Die 39-jarige vrou word daarvan beskuldig dat sy oor twee jaar R4 miljoen in haar eie bankrekening inbetaal het.
Man in see by Heroldsbaai vermis
Die man het glo saam met vriende geswem toe hy deur ʼn seestroom meegesleur is.
41 in taxi-ongelukke beseer
Die ongelukke het Maandag en Woensdag in KwaZulu-Natal en Gauteng plaasgevind.
Twee met olifanttande betrap
Die Valke het ook op die tande van vlakvarke, seekoeie en spermwalvisse beslag gelê.
Polisiebeampte in Soweto vermoor
Nog twee polisiebeamptes is in ’n afsonderlike voorval in Pretoria aangeval en gewond.
ToekomsVenster: God sal jou by die wenstreep bring
Moenie omkyk en halfpad uitsak nie.
Wêreld kyk op na US landbou-akademici
Opara en Richardson bevind hulle in uitgelese geselskap saam met 24 Nobelpryswenners, insluitende vyf wat vanjaar aangekondig is.
FOR SA hof toe oor verbod op kerkdienste
Freedom of Religion South Africa wil weet tot watter mate die regering mag besluit om mense te verhoed om hul grondwetlike reg tot godsdiensvryheid uit te oefen.
Skedel dalk verbind met liggaamsdele in vrieskas
ʼn Man is verlede week in hegtenis geneem nadat sy vriendin op ʼn vrieskas vol vroueliggaamsdele afgekom het.
FAK vereer ‘Liedjie vir jou’-sanger
“Jannie het dié musiek altyd sonder winsbejag en soeke na gewildheid gedoen.”
Skool vra vir kalmte ná kind gegryp word
Die polisie het intussen nog nie die kind se verdwyning óf besonderhede daaroor bevestig nie.
Kry die beste werkverrigting (en bly veilig) op die pad
Hoekom versnel sommige hoëprestasiemotors tot by 100 km/h vinniger as wat jy kan sê “roekelose bestuur- oortreding”, en het ʼn topspoed vinniger as SpaceX se vuurpyle met hanteringsvermoë gelykstaande aan resiesmotors, as dit onveilig en onwettig is om ten volle daarvan gebruik te maak op openbare paaie?
Ekskêrel trek self borgtogaansoek terug
Geliefdes van die vermoorde Angelique Fourie het Woensdag met ‘Justice for Angie’-hemde in die hof verskyn.
Kommentaar op mini-begroting, staatsbeheerde instellings se verliese
In vandeesweek se “3 Minute, 3 Sake” lewer Sakeliga kommentaar op die mini-begroting. Daar word ook gekyk na nuwe insigte oor die arbeidsmark ná die pandemie en verliese by staatsbeheerde ondernemings. Kom luister in 3 minute.
Registrasie vir brandmerke sloer, boerderye in gedrang
“Ek het 15 varke wat nou slaggereed is, maar ek mag dit nie eers vier kilometer in die pad af na die veiling neem nie.”
Rooftog by winkelsentrum gefnuik
Polisiebeamptes was strategies in en om die winkelsentrum geplaas om die verdagtes vroegtydig vas te trek.
De Klerk se dood, die reaksie daarop en goeie maniere
Ek wil vandag oor ’n ongewone onderwerp skryf – die politieke implikasies van goeie maniere. Glo my maar, goeie maniere het wel deeglik ingrypende politieke implikasies.
Nuwe lewe wink vir brakkie ná operasie
Harold se kakebeen is tydens mishandeling gebreek en het so verbrokkel dat hy skaars kon eet.